Donker Web Flashcards
Waar woon Greg in Johannesburg?
Sandhurst
Wat is die naam van Greg se skool?
Lawson Kollege
Het Greg skool by Lawson Kollege klaar gemaak?
Nee
Waneer het Greg Lawson Kollege verlaat
Middel van Graad 12 jaar
Hoe het Greg skool klaar gemaak
Hy het sy finale eksamen met die kinders wat tuisonderrig kry geskryf
Hoe oud was Xander in die voorgebeure ?
11 jaar oud
Hoe oud was Xander toe sy pa dood is?
12 jaar oud
Toe Xander 11 jaar oud was, wat het hy op sy pa se lessenaar gesien wat ’n
teken was dat sy pa in gevaar was?
9mm pistool
Wat doen Xander se pa met die pistool as Xander in loop?
- Vou dit in ‘n lap toe
- Sit dit in ‘n laai
- Moet nie vir ma vertel nie
Wie het die twee mans na Xander-hulle se huis toe gestuur?
Dok Pienaar
“Tok”
Na watter kleuterrympie word daar verwys in Project Nursery Rhyme?
“Rub-a-dub-dub, Three men in a tub …”
Wie is die Butcher in die kleuterrympie en Project Nursery Rhyme?
Dok Alec Pienaar
Aan watter maatskappy is die Butcher verbonde?
PlusUltraMed
Greg sien twee mense op PlusUltraMed se webblad? Wie is dit?
1.Dok Alec Pienaar
2. Dok Rian Trollip
Wat is PlusUltraMed?
Frontmaatskapy vir Project Nursery Rhyme.
Wat gebruik Greg om die PlusUltraMed se webblad te sien nadat dit afgehaal was?
Wayback Machine
Wie is die Candlestick-maker in die rympie?
Chris Owen
Aan watter maatskappy is die Candlestick-maker verbonde?
Turret Mediagroep
Wat is Project Nursery Rhyme?
- Hulle het ‘n virus gemaak
- Dit in griepinspuitings versprei
- Geld maak op die vaksiene
Waarom besluit Greg om na die Baker te gaan soek?
- Die Baker is ook skuldig
- Dit is nie reg dat sy pa in die tronk is en die Baker is vry nie
Wat was Eckardt se wraak plan? en hoe het hy dit gedoen?
Sociale manipuleering op Greg se familie.
- Hy het Greg geleer kuberkrak
- Hy het laat Greg aspris oor Project Nursery Rhyme uitvind
- Greg het sy eie pa tronk toe gestuur
Wie was Xander / Eckardt se pa?
Regter Gericke
Hoekom het Xander Greg se familie vernietig?
Hy wou wraak neem vir sy pa se moord
Hoe weet ons dat Greg se familie ryk / welaf is? (3)
- Hulle het ‘n sjef
- Greg het ‘n BMW
- Hulle het geld in trustfondse
Wie is die hoof van Lawson Kollege wat moes verlaat?
Dok Alec Pienaar
Waar gaan Greg swot?
Stellenbosch Universiteit
Wat het met Greg se broer gebeur?
- Hy het selfmoord gepleeg
- Oordosis met pille
John het van watter tipe sport gehou? Gee twee voorbeelde.
adranaliensport
- Reksprong spring
- Reuse touswaai
Hoekom hou John van hierdie tipe sport?
- “Vir die val. Vir die vrees”
- Toets die grense van die lewe
Wat doen Greg se ma om haar emosies uit te laat?
- Sy maak die deure & vensters toe
- Skree
Hoekom voel Greg se ma dat almal wie sy lief het weggevat word? (3)
- Greg gaan Stellies toe
- Chris is in die tronk
- John is dood
Hoekom neem Greg ‘n foto van John se foto in die voorportaal?
Hy wil nie John vergeet nie
Hoe het die Owen-gesien finansieel oorleef?
Hulle het geld in ‘n trustfondse
Wat was die naam van Greg se koshuis?
Huis Da Vinci
Watter rol het Greg by Lawson Kollege gehad voor hy verlaat het?
Hoofseun
Wie het Greg se rol by Lawson Kollege oorgeneem?
Kwanele
Hoe het TJ Greg verraai?
TJ vertel die polisie dat Greg kuberkraking doen
Op pad Stellnbosch toe, waar oornag Greg?
In ‘n gastehuis in Beaufort Wes
Hoe herken die vrou by die gastehuis vir Greg?
Sy het hom op foto’s in die koerant & Huisgenoot gesien
Wat vra die vrou by die gastehuis vir Greg?
Gaan Greg die Baker vang?
Wie is die eerste persoon wat met Greg praat in Stellenbosch
Chloe Adams
Plank se regte naam?
Marc Gibbon
Waar woon Chloe?
Twee woonstelle van Greg af.
Chloe - 5
Greg - 7
Wat is De Lapa?
‘n Kuierplek in Stellenbosch
Wat is die Neelsie?
Studente sentrum op kampus
Wat is Vensters?
Die eerstejaars konsert waar hulle musiek, dans & drama doen
Wat swot Greg?
Sportwetenskap
‘n Vrou vra Plank oor Greg. Hoe lyk sy en wat vra sy?
- Hoed + sonbril
- Ken Plank vir Greg? Waar bly Greg?
Wie herken vir Greg by die partytjie na Venster? Wat dra hy?
Dronk eerstejaar-student
- Geel valhelm (helmet)
- Groen tutu
Wat sê die dronk eerstejaar-student vir Greg? (3)
- Greg is die ou wat sy pa in die tronk gesit het
- Greg is die loser wat sy eie pa verraai het
- Vra of Greg die Koekieman gaan vang?
Wat is Matieland?
Maties is Stellenbosch se bynaam (nickname)
Watter vakke het Greg?
- Sielkunde (psychology)
- Fisologie (physiology)
- Sosiologie (sociology)
Wie is Plank se nuwe meisie?
Lisa
Wat swot Lisa?
BCom
Waar ontmoet Greg vir Lisa en Plank?
Kauai
Wat doen Lisa se pa waneer hy Greg herken? (2)
- Vertel Lisa om terug in die kar te klim
- Greg moet wegbly van sy dogter
Hoekom sê Greg hy het sy pa se label?
Hy word herinner oor sy pa en sy verlede
Hoekom sê Plank hy het sy pa se label?
Plank is in die selfde “Wilgenhof-koshuis” omdat sy pa daar was
Wat is die 3 dinge wat Greg oor die Baker wil weet?
- Wie hy is
- Waar hy is
- Hoe hou hy sy pa-hulle stil
Hoe herken Greg vir Rian Trollip?
Trollip en sy vrou was by ‘n partytjie by Greg se huis
Wat het John oor Rian Trollip gesê?
Hy gee hom “Koue Rillings”
Waarvoor was Dok Rian Trollip gearesteer?
Die besit of kinderpornografie
Hoe is Dr Rian Trollip dood?
- Hy het selfmoord gepleeg
- Hy het homself gehang in sy tronksel met ‘n geskeurde kombers
Was Dr Rian Trollip en sy vrou gelukkig getroud?
Nee hulle het geskei
Wat het gebeur toe Greg Mev Trollip bel?
- Sy is dronk
- Greg vra oor die Baker en sy druk die foon neer
- Sy blok Greg se nommer
Wat sê Dain February vir Greg in die klas?
- Almal weet van Greg se verlede
- Hy gee nie om nie
Wat is Lisa se pa se naam?
Dirk Schutte