Dis al wat ons moet leer by rek teorie Flashcards
Alleenhandelaar
-‘n besigheid wat deur net eenpersoon besit word,wat dit gewoonlik ook bestuur
Hoeveel besighede is daar en noem hulle (Alleenhandelaar)
- Dienstebesigheid
- Handelsbesigheid
Debiet en krediet
- word die dubbelinskrywingbeginsel genoem
- debiet aan die linkerkant van die grootboekrekening ingeskryf word en dat ‘n krediet aan die regerkant vna ‘n grootboekrekening ingeskryf word
Kapitaal
-Kapitaal is die geld wat ‘n mens nodig het om ‘n besigheid te begin
Hoe kry jy kapitaal
- ‘n lening by die bank
- Geld wat deur vriende of familie bele word
- jou eie geld
Eienaarsbelang (Ekwiteit)
- is soort gelyk aan kapitaal
- is die totale kapitaalbydrae wat die eienaar tot die besigheid gemaak het.
- Dit bly die eiendom van die eienaar en as die besigheid sluit, kry die eienaar die waarde van die eienaarsbelank terug
Inkomste
- Inkomste is geld wat die eienaarsbelang in die besigheid verhoog
Bedrysfsinkomste
Geld wat die beigheid verdien vir dienste wat gelewer is
Huurinkomste
Geld wat die besigheid verdien wanneer ‘n perseel verhuur word.
Uitgawes
Uitgawes is betaling wat die waardevan die eienaarsbelang verlaag
(Huurbetaal, telefoon als wat by ekwiteit uigawes is)
Wins
Die wins is die verskil tussen die geld wat ontvang is en die betalings wat gemaak is wanneer die inkomste meer is as die uitgawes
Winsmotief
Die feit dat alle besighede daar na streef om ‘n wins te maak
Verlies
As die inkomste egter minder is as die uitgawes, sal die besigheid ‘n verlies maak
Transaksies
‘n Transaksie vind plaas elke keer wanneer geld van hand verwissel tussen die besigheid en ‘n ander party
Brondokumente
Eerste aantekening van elke transaksie