Dierweefsels - Epiteelweefsel Flashcards
Epiteelweefsel definisie
Bedek in- en uitwendige oppervlakte of maak binneste voering uit. Selle is styf gerangskik, amper geen intersellulêre lugruimtes. Alle eenvoudige epiteelweefsel bestaan uit ‘n enkellaag selle wat rus op ‘n basaalmembraan. (≠ laagepiteel)
Plek van voorkoms van plaveiselepiteel
Binnewande van holtes: bv. bloedvate, hart, alveoli, mond, slukderm
Basiese struktuur can plaveiselepiteel
Enkel laag, dun plat
Styf gepak, mosaïekpatroon
Kerne horisontaal afgeplat - ovaalvorm
Funksies van plaveiselepiteel
Beskerm onderliggende weefsel
Deurlatend - gasse + vloeistowwe
Voorkom wrywing
Plek van voorkoms van kubusepiteel
Kliere: tiroïd, speeksel, sweet
Binnevoering van nierbuisies
Kiemepiteel - oorsprong eierselle en spermselle
Basiese strktuur van kubusepiteel
Kubusvormig
Kerne rond en in middel
Funksies van kubusepiteel
Sekresie
Absorpsie
Plek van voorkoms van kolomepiteel
Spysverteringskanaal - maag en dunderm
Sensoriese funksie in neus, ore, smaakbekers
Basiese struktuur van kolomepiteel
Verleng en kolomvormig
Selkerne verleng en naby basis
Bekerselle (slym afskei) tussenin
Funksies van kolomepiteel
Absorpsie
Sekresie
Sensoriese funksie
Plek van voorkoms van gesilieerde epiteel
Neusholtes, tragea, brongi
Sintuigorgane en fallopiusbuise
Basiese struktuur van gesilieerde epiteel
Kolomepiteel met fyn haartjies - siliums
Siliums voer vinnige ritmiese golfbewegings in spesifieke rigting uit.
Bekerselle
Funksies van gesilieerde epiteel
Stofdeeltjies vasgevang in slym - siliums beweging voer weg
Prikkels opvang in sintuigorgane.
Siliums verseker voortbeweging van eiersel in fallopiusbuis en uterus