Die Kruppel Engel hoofstuk 1 Flashcards

1
Q

Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het?

A

Rising Star

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarheen is Tina op pad? (bl. 1)

A

Sy wil wegloop van die huis af met die hoop op ‘n beter toekoms en opvoeding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Op watter tipe vervoer maak sy staat?

A

Sy ryloop so enige voertuig wat stilhou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

‘n Motor hou stil en ‘n seun klim uit. Wie is die seun?

A

Jakob, Tina se engel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

‘n Motor hou stil en ‘n seun klim uit. Beskryf hoe die seun deur Tina se oë gesien word.

A

Hy is vuil en hy stink.
Sy gesig is net-net herkenbaar as ‘n mens dus nie ‘n mooi sig nie. Daar is rowe tussen sy neus en mond met ‘n loopneus.
Sy vel is baie droog en hy het geen ooghare of wenkbroue nie.
Sy skeefgetrekte oog traan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat sê hy vir Tina?

A

sy moet geld vra van stefaan marias

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas?

A

Engelplaas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Sê ook waarom jy so sê. Ant Lya is Stefaans Marais se ma.

A

Onwaar. Ant Lya werk vir Stefaans Marais as ‘n huishulp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Beskryf Tina se fisiese voorkoms. Noem 9 feite.

A
Haar vel is geelpienk van kleur.
	Sy is kort.
	Haar oë is amandelvormig.
	Sy het ‘n puntneus met dun lippe. Haar hare is ligbruin en reguit, nie kroesierig nie.
	Sy het kieriebeentjie beentjies.
	Sy het nie groot boude nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Was Tina gelukkig by die plaasskool, Rising Star? Motiveer ook jou antwoord.

A

Nee, want by Rising Star word die kinders in Engels geleer en sy wil in Afrikaans leer omdat hulle Afrikaans praat by die huis en nie Engels nie. Juis daarom wil sy na die dorpskool gaan waar kinders in Afrikaans skoolgaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe weet die leser dat Tina baie goed vaar op skool?

A

Sy het in al haar vakke 80% of meer gekry behalwe in LO

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is Tina se siening oor “safe sex”?

A

Dit werk nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom is dit haar siening? ( siening dat safe sex nie werk nie)

A

Daar is ‘n meisie in graad 9 wat swanger is en ‘n juffrou wat ‘n baba het wat nie ‘n pa het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe weet ons dat Stefaans Marais nogal baie alkohol gebruik?

A

Wanneer hy opstaan, ruik hy na alkohol en terwyl Tina met hom praat, drink hy whiskey.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe weet Tina dat daar wel plekke is waar jy in Afrikaans kan studeer na skool?

A

Sy het dit in die koerant gelees wat sy elke Maandag by mevrou Coetzee kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Verduidelik wat Tina bedoel met: “Sy wat Tina is, is ook ‘n mistyk…”.

A

Haar ma het swanger geraak met haar en dit was onbeplan, ‘n fout.

17
Q

Hoe laat Tina se ma haar partykeer voel oor die feit dat sy gebore is?

A

Sy laat Tina voel dat dit haar skuld is dat sy gebore is asof sy aspris gekom het.

18
Q

Hoe is Tina en Pa At aan mekaar verwant?

A

Hy is haar stiefpa/grootmaak pa.

19
Q

Tina vra vir Stefaans Marais vir geld. Waarvoor moet hy alles betaal?

A

Hy moet betaal vir haar skoolgeld, die koshuis, boeke, skoolklere, toiletware en sakgeld.

20
Q

Tina vra vir Stefaans Marais vir geld. Hoekom wil Tina na die dorpskool toe gaan?

A

Sy wil in Afrikaans leer omdat sy Afrikaans praat by die huis en nie Engels nie.

21
Q

Hoekom vra Tina vir Stefaans Marais om vir ant Lya die geld te gee waarmee sy haar skoolbenodigdhede te koop en nie vir haar ma nie?

A

Sy vertrou nie haar ma met die geld nie, want haar ma sal die geld gebruik vir die kleintjies.

22
Q

Waarvoor gee Stefaans Marais nie geld nie?

A

‘n lekkertjie

23
Q

Weet Tina se ma van haar planne om na die dorpskool te gaan? Motiveer ook waarom jy so sê.

A

Nee, Tina sê haar ma sal dit nie verstaan nie. Dit is hoekom sy wou wegloop van die huis af.