Die atmosfeer Flashcards
Atmosfeer?🍁
Die laag gasse wat die aarde omhul, filtreer gevaarlike uv strale en bevat suurstof
klimaat?
Die algemene patroon van die weer wat n plek oor die afgelope 30 jaar ervaar
Insolasie?
inkomende sonstraling
aardstraling?
Energie wat van die Aarde kom of daardeur uitgestraal word
straling?
Energie beweeg in elektromagnetiese golwe vanaf n bron soos die son deur die ruimte na die Aarde se oppervlak en word geabsorbeer
latente hitte?
Die hitte energie wat gebruik word of vrygestel word wanneer n stof van toestand verander
Termiese eienskappe?
Tempverandering
Konveksiestrome
Vertikale hitte oordrag in die atmosfeer
Noem die vier lae van die atmosfeer…
1troposfeer (11
2stratosfeer (50)
3mesosfeer (87)
4termosfeer (500)
Troposfeer…Stratosfeer… Mesosfeer… Termosfeer
Temperatuur verlaag op…
Temperatuur vehoog op…
Temperatuur verlaag op…
Temperatuur verhoog op…
Osoon
n gas wat bestaan uit drie suurstofatome en wat goeie of slegte reaksies op Aarde kan veroorsaak, afhangend van waar in die atmosfeer die osoon betrokke is
Temperatuurinversie
Styging in temp saam met toenemende hoogte
vakuum
n volume ruimte wat feitlik sonder enige materie en partikels is
meteorologie
die studie van die atmosfeer wat meer op weer en korttermynweervoorspelling fokus
astronomie
die studie van sterre, planete, komete…