Dialooge 1, 2 & 3 phrases Flashcards
1
Q
how are you doing?
A
hoe gaan dit met jou?
2
Q
very good, thank you
A
baie goed, dankie
3
Q
a bit tired
A
‘n bietjie moeg
4
Q
lock, stock, and barrel
A
sak en pak
5
Q
i am reading a book
A
ek lees ‘n boek
6
Q
i am not reading a book
A
ek lees nie ‘n boek nie
7
Q
where do you come from?
A
en waar kom jy vandaan?
8
Q
your afrikaans is outstanding
A
jou afrikaans is uitstekend
9
Q
i come from
A
ek kom van
10
Q
is afrikaans your mother tongue?
A
is afrikaans jou moedertaal?
11
Q
that’s good!
A
dis mooi!
12
Q
and what about you niekie?
A
en wat van jou niekie?
13
Q
what are your other subjects?
A
en wat is jou ander vakke?
14
Q
linguistics
A
linguistiek
15
Q
she is a real language person
A
sy is ‘n regte taalmens