Definisies Vir Rekordeksamen Flashcards

1
Q

Normaalkrag

A

Die krag / komponent van ‘n krag wat ‘n oppervlak op ‘n voorwerp (waarmee dit in kontak is) uitoefen, en wat loodreg op die oppervlak is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wrywingskrag

A

Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk en wat parallel met die oppervlak inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Statiese wrywingskrag

A

Die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp relatief tot ‘n oppervlak teenwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Kinetiese wrywingskrag

A

Die krag wat die beweging van ‘n bewegende voorwerp relatief tot ‘n oppervlak teenwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Newton se 1ste bewegingswet

A

‘n Liggaam sal in sy toestand van rus / beweging teen konstante snelheid volhard, tensy ‘n nie-nul netto krag daarop inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Newton se 2de bewegingswet

A

Wanneer ‘n netto krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting v.d. krag teen ‘n versnelling direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa v.d. voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Newton se 3de bewegingswet

A

Wanneer voorwerp A ‘n krag op voorwerp B uitoefen, sal voorwerp B GELYKTYDIG ‘n krag van gelyke grootte en in die teenoorgestelde rigting op voorwerp A uitoefen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Newton se Universele Gravitasiewet

A

Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaam aan met ‘n krag direk eweredig aan die produk van hul massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hul middelpunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Gewig

A

Die gravitasiekrag wat die Aarde uitoefen op enige voorwerp op / naby sy oppervlak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Projektiel

A

‘n Voorwerp waaraan ‘n beginsnelheid gegee is en wat dan slegs onder die invloed v.d. gravitasiekrag beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Vryval

A

Beweging waartydens die enigste krag wat op ‘n voorwerp inwerk, die gravitasiekrag is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Momentum

A

Die produk van ‘n voorwerp se massa en sy snelheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Lineêre momentum

A

‘n Vektorgrootheid met dieselfde rigting as die snelheid v.d. voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Newton se 2de wet i.t.v. momentum

A

Die netto krag wat op ‘n voorwerp inwerk, is gelyk aan die tempo van verandering van momentum v.d voorwerp in die rigting v.d. netto krag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Impuls

A

Produk v.d. netto krag wat op ‘n voorwerp inwerk en die tyd wat die netto krag op die voorwerp inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Sisteem

A

‘n Klein gedeelte v.d. heelal wat ons kies om te ondersoek

17
Q

Interne kragte

A

Kragte wat die deeltjies in die stelsel op mekaar uitoefen

18
Q

Eksterne kragte

A

Kragte wat van buite op die stelsel uitgeoefen word op deeltjies in die stelsel