Definisies Flashcards

1
Q

Visueel

A

Soos wat jy iets sien/waarneem/verstaan in in die vorm van visuele beeld,tekens en/of simbole wat jy kan herken en interpreteer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kommunikeer

A

Kom van die Latynse woord “comunicare” wat beteken om iets eenvoudiger verstaanbaar te maak. Dit is die oordra van boodskappe d.m.v. skriftelike, visuele of mondelinge metodes bv. Taal, gebare, tekens en simbole m.b.v. Die gebruik van tele- en selfone, sms, mixit, rekenaars en internet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kreatief

A

Die vermoë om nuut en anders te dink.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Universieël

A

Is op almal van toepassing, word deur almal wêreldwyd aanvaar bv. Engels= ‘n wêreldtaal wat almal verstaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Tegnologie

A

Die ontwikkeling van alledaagse gebruiksartikels om menslike lewe te verbeter en te vergemaklik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Internasionaal

A

Kontak tussen verskillende wêreldlande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Globalisering

A

Die vooruitgang in kommunikasiemediums. Tegnologie maak dit makliker om met mense in verskillende lande gelyktydig te kommunikeer- maak die wêreld kleiner.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Kosmopolities

A

Grootskaalse wêreldsake

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Kartografie

A

Die ontwerp en teken van kaarte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Potret

A

Die voorstelling van ‘n mens of dier se gesig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Landskap

A

Die uitbeelding van ‘n natuurtoneel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Stillewe

A

Die voorstelling van nie-lewende huishoudelike items

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Tekens

A

Dra noodsaaklike inligting oor bv. Verkeerstekens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Simbole

A

Verwys na iets met ‘n dieper betekenis: bv. wit duif= vrede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly