Def Flashcards
Wat is kookpunt
Due temperatuur waarby die dampdruk van die stof gelyk is aan atmosferiese druk
Wat is smelt punt
Die temperatuur waarby die vatse- en vloeistoffases van n stof in ewewig is
Wat is dampdruk
Die druk uitgeoefen deur n damp in ewewig met sy vloeistof in n geslote sisteem.
Wat is n homoloe reeks
N reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word OF waarin een lid van die volgende verskil met ch2 groep
Wat is n funksionele groep
N binding of n atoom of n groep atome wat die fisiese en chemiese eienskappe van n groep organiese verbindigs bepaal
Wat is n struktuur isomeer
Organiese molekule met dieselfde molekulere formule, maar verskillende struktuurformules
Wat is n ketting isomeer
Dieselfde molekulere formule maar verskillende tipes kettings
Wat is n posisionele isomeer
Dieselfde molekulere formule maar verskillende posisies van die syketting, subtituente of funksionele groepe op die stamketting
Wat is n funksionele isomeer
Dieselfde molekulere formule maar verskillende funksionele groepe
Wat is n versadigde verbindings
Verbindings waarin daar geen meervoudige bindings tussen c-atome in hul koolwaterstokettings is nie
Wat is onversadigde verbindings
Verbindings waarin een of meer meervoudigde bindings tussen c-atome in hul waterstofkettings voorkom
Wat is koolwaterstof bindings
Organiese verbindings wat slegs uit waterstof en koolstof bestaan
Wat is endotermiese reaksies
(Verandering) H > 0 reaksies word geabsorbeer
Wat is Eksotermiese reaksies
(Verandering) H < 0 reaksies waarin energie vrygestel word
Wat is reaksie tempo
Die verandering in konsentrasie van reaktante of produkte per eenheid tyd