Def Flashcards

1
Q

Wat is newton se eerste wet?

A

N liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen konstante snelheid volhard,tensy n nie-nul nettokrag daarop inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Newton se 2de wet?

A

Wanneer n netto krag op n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen n versnelling direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is newton se 3de wet

A

Wanneer voorwerp A n krag op voorwerp B uitoefen, sal voorwerp B gelyktydig n krag van gelyke grootte en in die teenoorgestelde rigting op voorwerp A uitoefen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is Newton se universiele wet

A

Elke liggaam in die heelal trek alke ander liggaam aan met n krag direk eweredig aan die produk van hul massas en omgekeerd eweredig an die kwadraat van afstand tussen hul middelpunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is Vryval

A

Is die beweging waartydens die enigste krag wat op n voorwerp inwerk die gravitasiekrag is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die Arbeidenergie stelling?

A

Die netto arbeid verrig op n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is n projektiel

A

n Voorwerp waaraan n beginsnelheid gegee is en dan slegs onder die invloed van gravitasiekrag beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is momentum

A

Die produk van n voorwerp se massa en sy snelheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is impuls

A

Die produk van die netto krag wat op n voorwerp inwerk en die tyd wat die netto krag op die voorwerp inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is n geisoleerde sisteem

A

N sisteem waarop die netto eksterne krag nul is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die beginsel van behoud van lineere momentum

A

Die totale lineere momentum in n geisoleerde sisteem bly konstant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is n konserwatiewe krag

A

N krag waarvoor die arbeid verrig om n voorwerp tussen 2 punte te beweeg onafhanklik is van die roete wat gevolg word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is n nie konserwatiewe krag

A

N krag waarvoor die arbeid verrig om n voorwerp tussen 2 punte te beweeg afhanklik is van die roete wat gevolg word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Definieer doppler effek

A

Die verandering in frekwensie van die klank waargeneem deur n luisteraar omdat die klankbron en die luisteraar verskillende snelhede relatief tot die medium waarin die klank voortgeplant word het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is coulomb se wet

A

Die grootte van die elektrostatiese krag wat een puntlading op n ander puntlading uitoefen is direk eweredig aan die produk van die groottes van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Definieer elektriese veld

A

N gebied in die ruimte waarin n elektriese lading n krag ondervind

17
Q

Wat is ohm se wet

A

Die PV oor die geleier is direk eweredig aan die stroom in daardie geleier by konstante temperatuur

18
Q

Wat is ohm se wet

A

Die PV oor die geleier is direk eweredig aan die stroom in daardie geleier by konstante temperatuur

19
Q

Wat is die drumpel frekwensie

A

Die minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit n sekere metaaloppervlak vry te stel

20
Q

Wat is die werkfunksie

A

Die minimum energie benodig om n elektron uit die metaal oppervlak vry te stel

21
Q

Wat is fotoelektriese effek

A

Die proses waardeur elektrone uit n metaal oppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is