deelwoorde Flashcards
1
Q
doen
A
doende
2
Q
gaan
A
gaande
3
Q
sien
A
siende
4
Q
slaan
A
slaande
5
Q
staan
A
staande
6
Q
all other teenwoordige deelwoorde
A
- ende before noun
- end after noun
7
Q
bars
A
barstende
8
Q
gee
A
lewegewende
9
Q
minag
A
minagtende
10
Q
versag
A
versagtende
11
Q
bly
A
oorblywende
12
Q
liefhê
A
liefhebbende
13
Q
sê
A
veelseggende
14
Q
vertroos
A
vertroostende
15
Q
gebraai
A
gebraaide
16
Q
verbrand
A
verbrande
17
Q
gekook
A
gekookte
18
Q
gepluk
A
geplukte
19
Q
geskaak
A
geskaakte
20
Q
geskop
A
geskopte
21
Q
verkoop
A
verkoopte
22
Q
afgestof
A
afgestofte