Deelwoorde Flashcards

1
Q

Bind (letterlik - swak)

Bind (figuurlik - sterk)

A

•Vasgebinde
-eg vasgebinde tou

•Gebonde
-eg ‘n gebonde lewe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bederf (letterlik - swak)

Bederf (figuurlik - sterk)

A

•Bederde
-eg bederfde dag

•Bedorwe
-eg bedorwe kind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Swel (letterlik - swak)

Seek (figuurlik - sterk)

A

•Geswelde
-eg geswelde vinger

•Geswolle
-eg geswolle hoof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Sluit (letterlik - swak)

Sluit (figuurlik - sterk)

A

•Gesluite
-eg gesluite kassie

•Geslote
-eg geslote boek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Span (letterlik - swak)

Span (figuurlik - sterk)

A

•Gespande
-eg gespande draad

•Gespanne
-eg gespanne atmosfeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Opwen (letterlik - swak)

Opwen (figuurlik - sterk)

A

•Opgewende
-eg opgewende horlosie

•Opwindende
-eg opwindende wedstryd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Slyp (letterlik - swak)

Slyp (figuurlik - sterk)

A

•Geslypte
-eg geslypte diamant

•Geslepe
-eg geslepe dief

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Lê (letterlik - swak)

Lê (figuurlik - sterk)

A

•Afgelegde
-eg afgelegde reis

•Afgeleë / ongeleë / omliggende
-eg Afgeleë plaas
Ongeleë tyd
Omliggende plase

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Opskiet (letterlik - swak)

Opskiet (figuurlik - sterk)

A

•Opskiete
-eg opskiete koring

•Opgeskote
- eg Opgeskote seun

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Trek (letterlik - swak)

Trek (figuurlik - sterk)

A

•Betrekte
-eg betrekte wild

•Betrokke / teruggetrokke
-eg Betrokke lug
Teruggetrokke meisie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Suip (letterlik - swak)

Suip (figuurlik - sterk)

A

•Versuipte
-eg vesuipte dier

•Besope
-eg Besope kêrel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Buig (letterlik - swak)

Buig (figuurlik - sterk)

A

•Gebuigde
-eg gebuigde draad

•Geboë
-eg Geboë hoofde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Skrik (letterlik - swak)

Skrik (figuurlik - sterk)

A

•Verskrikte
-eg verskrikte bokkie

•Onverskrokke
-eg Onverskrokke jagter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Vries (Letterlik - sterk)

A

•Bevrore

-eg Bevrore groente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Doen (Letterlik - sterk)

A

•Gedane

-eg gedane sake

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Kies (Letterlik - sterk)

A

•Gekose / verkose

-eg gekose / verkose komitee

17
Q

Sweet (Letterlik - sterk)

A

•Geswore

-eg Geswore vyand

18
Q

Gee (Letterlik - sterk)

A

•Gegewe

- eg Gegewe woorde

19
Q

Dryf (Letterlik - sterk)

A

• Aangedrewe

-eg Aangedrewe motor

20
Q

Beweeg (Letterlik - sterk)

A

•Bewoë

-eg Bewoë stem

21
Q

Aanneem (Letterlik - sterk)

A

•Aangenome

-eg Aangenome kind

22
Q

Vlieg (Letterlik - sterk)

A

•Vervloeë

-eg Vervloeë dag

23
Q

Gaan (Letterlik - sterk)

A

•Vergane

-eg Vergane skepe

24
Q

Sien (Letterlik - sterk)

A

•Gesiene / ongesiene
-eg Gesiene vrou
Ongesiene gedig

25
Q

Lees (Letterlik - sterk)

A

•Belese

-eg Belese man

26
Q

Wees (Letterlik - sterk)

A

•Gewese

-eg Gewese vriend

27
Q

Ly (Letterlik - sterk)

A

•Verlede / oorlede
-eg Verlede tyd
My ouma is onlangs oorlede

28
Q

Breek (letterlik - swak)

Breek (figuurlik - sterk)

A

•Gebreekte
-eg gebreekte glas

•Gebroke
-eg gebroke hart