Comfort… Troos Flashcards
1
Q
Don’t worry
A
Moenie bekommerd wees nie
2
Q
It’s okay
A
Toemaar
3
Q
It’s not that bad
A
Dis nie so erg nie
4
Q
It’s not the end of the world
A
Dis nie die einde van die wêreld nie
5
Q
It won’t hurt
A
Dit sal nie seer wees nie
6
Q
I’m holding thumbs
A
Ek hou duimvas