chemie Flashcards
wat is n chemiese binding
dit is atome wat aanmekaar verbind met behulp van elektrostatiese kragte om n nuwe stof met nuwe eienskappe te vorm
valens elektrone
die e wat in die uitenste orbitaan voorkom wat tydens n reaksie ooredra of gedeel word om n edelgas struktuur te vorm = die groep nummer
valensie
die aantal e wat n atoom opneem of afgee om n edelgas struktuur te vorm
kovalente binding
dis n chemiese binding wat vorm wanneer atome hulle buitenste eletrrone deel om n molekuul te vorm
bindingslengte
gemiddelde afstand tussen 2 kerne van gebinde atome in n molekuul
bindingsenergie
energie ebruik om bindin gte breek of energie vrygestel om binding te vorm
elektron negatiwiteit
die maatstaf van die neiging van n atoom om bindingspaar elektrone aan te trek
waarvoor staan vsepa
valenskilelektron paar afstotingsmodel
smeltpunt
die temperaktuur waar n vloeistof en n vastestf in ewewig is
kookpunt
die temp waar dampdruk = is aan die atmosferiese druk
datief kovalente binding
dit is wanneer n atoom me n lee orbitaal n alleenpaar van n ander atoom deel
waardeur word die bindingslengte geafekteer
B- bindings orde
A - Atoomgroter
E- Elektro negatiwiteit
oktet reel
atome is genei om te bind sodat hulle 8 elektrone in hulle buitenste orbitaal het sodat hulle n edelgas konfigurasie het
IMK is wat
Die aantrekkingskragte tussen molekules
empiriese formule
die eenvoudigste heelgetal verhouding waarn stowwe met mekaar kan verbind