Chapter 7 - Phase equilibria 2: Fugacity Flashcards
1
Q
Wat is fugacity, in die eenvoudigste terme?
A
So die chemiese potensiaal van spesie A is konstant oor al die fases in n sisteem wat in ewewig is (al is daar baie spesies). Wiskundig is dit egter moeilik om met chemiese potensiaal te werk, dit is hoekom n nuwe afgeleide waarde gebruik word, fugacity, wat gebasseer is op chemiese potensiaal, maar is net makliker om mee te werk