Bywoorde Flashcards
Bywoorde van tyd
1
Q
in die dag/elke dag
A
bedags
2
Q
op tyd
A
betyds
3
Q
een van die dae
A
binnekort
4
Q
baie kere
A
dikwels
5
Q
die vorige dag
A
gister
6
Q
die vorige aand
A
gister aand
7
Q
die hele aand
A
heelaand
8
Q
die hele dag
A
heeldag
9
Q
die hele oggend
A
heeloggend
10
Q
elke nou en dan
A
kort-kort
11
Q
die volgende dag
A
more
12
Q
nie ooit nie
A
nooit
13
Q
nie dikwels/gereeld/baie keer nie
A
selde
14
Q
op die oomblik
A
nou
15
Q
elke aand/in die aand
A
saans