Byvoeglike naamwoorde Flashcards
1
Q
hoog
A
hoë
2
Q
vroeg
A
vroeë
3
Q
sag
A
sagte
4
Q
koud
A
koue
5
Q
nuut
A
nuwe
6
Q
gaaf
A
gawe
7
Q
grof
A
growwe
8
Q
laag
A
lae
9
Q
breed
A
breë
10
Q
heel
A
hele
11
Q
goed
A
goeie
12
Q
oud
A
ou
13
Q
lig
A
ligte
14
Q
half
A
halwe
15
Q
jonk
A
jong