Bl. 90 Tot 100 Flashcards
Revolusie beteken
Omwenteling
Wat beteken dit as daar n politieke of mastskaplike revolusie is en deur wi word dt regeer
Dat baie dinge heeltemal verander , leiers uit die land en die manier waarop dieland regeer word
Dikwel word veranderinge in die ……… weerspieel
Grondwet
Waar of onwaar aale revoliesies is bloedvergietimg en almal is weldadig
Onwaar
Franse revolusie in watter jaar
1789
Politieke revo
Totale omverwerping van n regering of polietieke orde
Sosiaal of maatskaplike revo
Verandering van n samelewingdeurdat nuwe ides aanvaar word
Grondwet
Die dokument wat riglyne gee oor hoe die land regeer moet word en di regte van mense
Permanent
Langdurig
Monoargoe
Plek waar kononklikes regger
Adel
Hoe klas hoe families
Feodale belasting
Geld wat kleinboere aan groot eienaars betaal
Tiende moes wat
10% van juw geld moes aan die kerk gegee word
Staatsdiens
Mense wat vir regering werk
Die koning is deur wie gesteun
Hoer gestelikes die adel en geestelokes gesteun
Wie is die hoogste klas maatskaplik en polieties
Adel
Wie is die erste stand
Adel
Die belangrikste poste in die leer en an wie isnhulle gegee
Staats diens die kerk
Hoeveel persent het die geestelikes van die land besit en deur wie aangestel
N vyfde en deur die koning
Hoeveel persent is die derde stand
90
Derde stand het 3 groepe mense wie
Eerste klas is profesionele persone en sakelui
Waaruit km filospwe
Sakelui en profesionele mense
Foto van voltaire montesque en jean jauq het j gewet
S
2de groep het uit arbeiders en ambagslui bestaan waar of onwaar
Waar
Het ambagsmanne swaar lewe ghad en hoekom
Groot belasting en min geld
Moes ambagsmanne betaal vir die reg om tw werk
Ja
Derde groep is?
Boere klienboere
Wat ws di boere se klagtes
Os word swaar belas deur die kerk staat en grondeienaars
Os wrd gedoong o. Te betaal as os meel maal en brood bak
Is magi eiendom bst nie
Os word swaar gstrf bv doodgemaak as os ni blstng betaal nie
Agt vuurhoutjies
Gedrag van anciem regime Filospwe en hul idees Amerikanse revo Bamkrotskap vn di franse monargie Karakters vn lodewyk xvi en marie antoinette Hongersnood Koue Gepeupel in parys
Waar is marie antoinette gebore
Oosten ryk
Wat het marie geskree toe sy oppad was na die valbyl
Moed ek was jare lank moedig dink julle ek sl moed verloor die oomblik waneer my leiding ophou
Foto bl 97
F
Republiek
N staat wat geen monargie het nie
Valbyl of
Guillotine
Deur wie is die valbyl omtwerp
Dltr joseph ignace guilloton
WT her frankryk aangstel toe daar wanorde ws
Komitee van 12 mense
Deur wie is di komitee gelei en wt is hulle genoem
Robespierre en die komitee vir openbare veiligheid
Hoeveel mense is in hegtenis genem tydens skrikbewind
250000
Foto bl 99 dood mens
D
Hoeveel mense is na robespierre se dood onthoof die vlgmde dag
100 mense
Hoeveel mense is dood van die valbyl en tronke
35000 em 45000 tussn dot
Hoeveel jaar het die state generaal nog nue vergader nie
100