Besigheidstidies terme Flashcards
Verwys na wat die onderneming op die langtermyn wil bereik.
Visie
Beskryf wat die ondrneming verskaf of produseer.
Missiesteling
Beskryf hoedoelwitte beriek sal word
Doelstelings
verwys op die manier waarop die besigheid te werk gaan
organisasiekultuur
verwys na die mense, toeristing rn massjinererie wot n onderneming gebruik om sy goedre te en dienste te produseer
organisatoriese hulpbronne
die manier warop die onderneming bestuur word
bestuur
vrwys na die manier waarop n individu die gedrag van ander binvloed van die onderneming te bereik
leierskap
verwys ne die verskilinde vlakke van gesag in n organisasie
organisasiestruktuur
die take wat spesifieke kennis en vaardighede veries wat deur die verskillinde afdelings uitgevoer word om doelwitte van die onderneming te bereik
besigheidfunksie
waneer n bank n besigheid met n tjekrekening toelaat om meer geld te onttrek as wat daar in die rekenine beskikbaar is
oortrokke bankrekeninge
geld wat geleen en trugbetaalbaar word oor n antal jare
langtermynlenings
geld wat geleen en trugbetaalbaar is binne n tydperk van minder as n jaar
korttermynlenings
voordeel faktore wat besighede toelaat om goedere of dienste beter of goedkoper as sy mededingers t produseer
mededingende
n persoon onder die gesa of beheer van n ander binne n organisasie
ondergeskikte
om die verskillende funksies te laat saamwerk
koordineer