Besigheid Gr9 Flashcards

1
Q

Vloei van geld

A

Huishoudings ontvang vergoedinf vir produksiefaktore naamlik salaris/loon, rente, wins of huurinkomste wat aan die firmas verkoop word, die firmas ontvang weet betaking van huishoudings vur goedere en dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Faktormark

A

Huishoudings verskafroduksiefaktore aan besighede inruil vergoed besighede hul vir hierdie faktore in die vorm van bv salarisse en lone, rente, wins ens. Dit is huishoudings se inkomste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Goedere en dienste mark

A

Besighede verskaf goedere en dienste aan huishoudings. Huishoudings betaal vir die goedere en dienste wat ‘n inkomste is vir besigheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vloeie van goedere en dienste

A

Huishoudings verskaf produksiefaktore aan die besighede naamlik arbeid, kapitaal, entrepreneurskap en natuurlike hulpbronne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Leer ekonomiese kringloop tussen huishoudings en firmas

A

Pls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Deelnemers of rolspelers in die ekonomie in oop eko

A
  • Huishouding
  • Firmas
  • Regering
  • Buitelandse sektor
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Deelnemers of rolspelers in die ekonomie in geslote eko

A
  • Huishouding
  • Firmas
  • Regering
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Huishoudings

A

Besitters van produksiefaktore wat aan firmas verkoop word vir vergoeding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Firmas

A

Kopers van produksiefaktore waarvoor huishoudings betaal word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Vergoeding vir produksiefaktore

A

Salarisse en lone

Huurinkomste

Rente

Wins

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Produksiefaktore

A

Arbeid

Natuurlike hulpbronne

Kapitaal

Entrepreneurskap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Leer ekonomiese kringloop tussen in ‘n geslote eko

A

K

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Die rol wat die regering in ‘n ekonomie gespeel word (leer die beskrywings)

A

Verskaffing van interne en eksterne veiligheid

Bevordering van die maatskaplike welsyn van die nasie

Regulering van die sakesektor deur wette en stigting van liggame

Beskerming en beheer natuurlike hulpbronne

Beheer geld en bankwese

Verskaffing van tegniese advies en leiding aan besighede deur die stigting van organisasies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Fiskale beleid

A

Enige aankondiginggemaak deur die minister van finansies oor die verhoging of vermindering van belasting. Beleidmet betrekking tot inkomste en uitgawes van die staat. Minister van finansies is _________

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Monetêre beleid

A

Enige aankondiging word gemaaj deur die president van die reserwe bankoor rentekoerse. Presedint van die reserwe bank is:__________

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Handelsbeleid

A

Enige aankondiging word gemaak deur die minister van handel en nywerheid oor handelsverhoudings met ander lande. Minister van handel en Nywerhede is_________

17
Q

Geslote ekonomie

A

‘n Ekonomie waar daar geen buitelandse handek van die produksiefaktore is nie. D.w.s. geen invoere en uitvoere nie. Dus bestaan ‘n geslote ekonomie net uit die Huishoudings, Besighede en regering

18
Q

‘n Oop ekonomie

A

Vir ons die huishouding, besighede, regering en buitelandse sektor

Leer bl 11

19
Q

Bl 12

A

Som op verder