Bertie Blikbrein- Literature Flashcards

1
Q

Wat is Nico se beste vriend se naam?

A

Nico se beste vriend se naam is Vusi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe lank is Vusi en Nico al vriende?

A

Hulle is al van graad een of vriende.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe weet ons Vusi is baie snaaks?

A

Vusi ken duisende grappies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskryf Nico se pa in twee sinne.

A

Nico se pa se hare is deurmekaar. Hy dra ‘n wit jas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter werk doen Nico se pa?

A

Nico se pa is ‘n uitvinder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Naam twee van Nico se pa se beroemdste uitvindings.

A
  1. ‘n Stoel wat jou kielie as jy slaap.
  2. Haarjel wat van kleur verander.
  3. Sandale wat jy toeonnaels knip.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat, dink jy, is Bertie Blikbrein?

A

Bertie Blikbrein is ‘n robot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat het met die eerste Bertie Blikbrein gebeur?

A

Hy het ontplof.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom is Vusi so opgewonde (hoofstuk 2)?

A

Hy is opgewonde, want Nico se pa het ‘n regte robot gebou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe klink Bertie se stem?

A

Sy stem klink blikkerig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is alles in Bertie se geheue gelaai?

A

Drie woordeboeke, ‘n ensiklopedie, wereldatlas, resepteboek en ‘n DVD met danstegnieke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom, dink jy, Nico wil vir Bertie toets?

A

Nico wil vir Bertie toets, want party van sy pa se uitvindings werk nie goed nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Is Nico gelukkig met sy pa se nuutse uitvundsel? Motiveer jou antwoord deur ‘n sin aan te haal.

A

“Bertie Blikbrein is beslis die heel beste ding wat Nico se pa nog ooit uitgevind het.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem drie goed wat die robot kan doen.

A
  1. Hy kan praat
  2. Hyy kan somme/ wiskunde doen
  3. Hy kan dans
  4. Hy kan grappies vertel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem die Afrikaanse woord vir ‘ugly’.

A

Lelik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem die Afrikaanse woord vir ‘soccer player’.

A

Sokkerspeler

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Noem die Afrikaanse woord vir ‘inventor’.

A

Uitvinder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat skree Nico toe die bal sy neus tref? (Bl 16)

A

Eina!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Waar tref die bal Nico? Die bal tref Nico op sy _____________. (Bl 15)

A

Neus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Noem die Afrikaanse woord vir ‘invention’. (Bl 14)

A

Uitvinding

21
Q

Vusi sê dat Nico nooit so ____________ soos sy pa sal wees nie. (Bl 16)

A

Slim

22
Q

Nico sê dat Vusi se ____________ nie snaaks is nie. (Bl 17)

A

Grappies

23
Q

Sokkerspelers vergeet nie om hulle ____________ te kam nie. (Bl 15)

A

Hare

24
Q

Neom die Afrikaanse woord vir ‘nobody’. (Bl 17)

A

Niemand

25
Q

Die kinders vra Vusi se pa se ________________ as hy Vusi by die skool oplaai. (Bl 14)

A

Handtekening

26
Q

Noem die Afrikaanse woord vir ‘cleverest’

A

Slimste

27
Q

Noem die Afrikaanse woord vir ‘never’.

A

Nooit

28
Q

Noem vier goed wat ons van Vusi se pa weet (know).

A
  1. Hy het vir Bafana Bafana sokker gespeel.
  2. Die kinders vra sy handtekening.
  3. Hy laai soms vir Vusi by die skool op.
  4. Hy vergeet nie om sy hare te kam nie.
  5. Hy het ’n seun met die naam Vusi.
29
Q

Nico voel sleg omdat hy en Vusi nie meer _____ is nie.

A

vriende

30
Q

Nico dink Vusi het die bal _____ op sy neus geskop.

A

aspris

31
Q

Hy voel sleg oor die _____ goed wat Vusi gesê het.

A

lelike

32
Q

Nico se pa sê hy gaan die volgende dag na ’n _____.

A

kongres

33
Q

Nico sien nie uit na die volgende dag nie en hy wonder _____ wie hy in die klas gaan sit.

A

langs

34
Q

Hy wonder met wie hy pouse gaan ____.

A

speel

35
Q

Nico is bekommerd dat Vusi dalk klaar ’n nuwe beste ______ het.

A

vriend

36
Q

Skielik kry Nico ’n briljante ____.

A

plan

37
Q

Gee ‘n opsomming vir hooftuk ses.

A

Nico sit nie pouse by Vusi nie.

Bertie Blikbrein is sy nuwe beste maat.

Nico wys vir die kinders wat Bertie alles kan doen.

Die kinders dink Nico se pa is baie slim.

Vusi sit alleen en kyk nie na Bertie nie.

38
Q

Hoekom dink jy het Nico vir Bertie skool toe geneem?

A

Nico en Vusi was nie meer vriende nie en Bertie moes sy nuwe vriend wees. Hy wou ook vir Vusi jaloers maak.

39
Q

Noem vier dinge wat Bertie pouse doen om die kinders te vermaak.

A
  1. Hy doen moelikke somme.
  2. Hy vertel grappies.
  3. Hy maak die onderwysers se stemme na.
  4. Hy dans.
40
Q

Wat doen Vusi tydens pouse?

A

Hy sit alleen en kyk nie na Bertie nie.

41
Q

Noem twee instruksies wat die kinders vir Bertie gee om te doen.

A
  1. Bertie moet dans.
  2. Bertie moet ‘n grappie vertel.
  3. Bertie iemand met huiswerk help.
  4. Bertie moet op sy hande staan.
  5. Bertie moet Juffrou Meiring se stem namaak.
42
Q

Hoekom, dink jy, raak Bertie buite beheer?

A

Bertie raak buite beheer omdat die kinders almal vir hom opdragte gekeer.

43
Q

Noem twee dinge wat Bertie doen wat wys dat hy buite beheer is.

A
  1. Sy oe flits.

2. Bertie praat al vinniger.

44
Q

Wat doen Bertie met Juffrou Meiring?

A

Bertie dans met Juffrou Meiring en draai haar in die rondte.

45
Q

Wie is die held aan de einde van hierdie hoofstuk?

A

Vusi is die held aan die einde van die hoofstuk.

46
Q

Wat het die held gedoen?

A

Vusi het deur die lug gespring en vir Bertie afgeskakel.

47
Q

“Daar het amper rook by sý ore ook uitgeborrel.” Hoe het Nico se pa gevoel oor Nico wat vir Bertie skool toe gevat het?

A

Hy was baie kwaad wanneer Bertie skool toe gevat het.

48
Q

Daar is twee dinge wat Nico as straf moes doen. Wat moes Nico as straf doen?

A

Nico moes…
- Vir Juffrou Meiring om verskoning gaan vra
- Belowe om nooit ooit weer enige van sy pa se
uitvindings skool toe te vat nie.

49
Q

Gee ‘n opsomming vir die strorie.

A

-Nico en Vusi is beste maats.
-Nico se pa is ‘n uitvinder en Vusi se pa het vir Bafana
Bafana sokker gespeel.
-Nico se pa bou Bertie Blikbrein, ‘n robot.
-Bertie kan praat, somme doen, sing, dans en grappies
vertel.
-Nico en Vusi baklei en se lelike dinge vir mekaar.
Hulle is nie meer vriende nie.
-Nico vat Bertie skool toe en wys pouse vir die kinders
wat Bertie BLikbrein alles kan doen.
-Nico sit pouse alleen.
-In die klas gee die kinders gelyk vir Bertie opdragte.
-Bertie raak buite beheer en dans met Juffou Meiring.
-Vusi het Bertie afgeskakel. Hy is ‘n held.
-Vusi en Nico maak vrede en is weer beste maats.