Belangrik woordeskat Flashcards
PLease just study this for your sake. Cycle Test term 2 2024
1
Q
die
A
sterf
2
Q
became
A
geword
3
Q
Pneumonia
A
Longontsteking
4
Q
porceline
A
porseline
5
Q
expressionless
A
uitdrukkingloos
6
Q
windup
A
opwen
7
Q
vine plant
A
plantstingels
8
Q
greenish stone walls
A
groenerige klipmure
9
Q
klam en muwwerig
A
damp and musty
10
Q
stuffy and creepy
A
bedompig en grillerig
11
Q
Wat is in die kelder?
what is in the basement?
A
Teen die ‘n muur staan ’n bed, ‘n lamlendige kas, ‘n stoel en ‘n paar bokse vol ou goed.
Against the wall is a bed, a rickety wardrobe, a chair and a few boxes full of old things.
12
Q
Beskryf die poppe
describe the dolls.
A
- Almal is ewe groot
- Almal het dieselfde wit gesigte
- Hulle het groot oë
- Die monde is effens oop
- Hulle klere verskil (donker pakke / mooi rokke / gewone klere)
- Hulle hare verskil (lang hare / borselkoppe / kroeskoppe / bles)