Atome Flashcards
Wat noem wetenskaplikes materiale?
Materie
Alle materie bestaan uit klein deeltjies genoem?
Atome
Elke stof bestaan uit?
Atome
Atome is die kleinste…van materie
boustene
Atome is heeltemal te klein om met die……..
bloote oog te kan sien
Wat is die eenvoudigste soort stof?
Elemente
Hoekom kan elemente nie nog verder af gebreek word in meer stowwe nie?
omdat dit uit die selfde soort atome bestaan
Wat is die kleinste hoeveelheid koper?
1 atoom koper
se of die volgende waar of onwaar is: elke element het sy eie soort atoom?
waar
Atome van een element is alaml die selfde, maar…
verskil and ANDER elemente
Wat gee die kern?
Massa
Wat is die 3 subatomiese partikels?
Neutrone
protrone
elektrone
watter 2 subatomiese partikels is in die kern van n atoom?
protrone en neutrone
watter subatomiese partikels is BUITE die kern van n atoom?
elektrone
definieer die volgende: Nukleus…
Die middel van die atoom die protrone + die neutrone