Apartheids wette Flashcards
Studeer wette
1
Q
Populasie regestrasie wet 30 van 1950
A
Alle mense in SA moes geregistreer word as eerder ras wit,coloured,swart of indian.
2
Q
Groep area wet 41 van 1950
A
Verskillende rasse moet in verskillende groep areas bly .Grootste deel bewerkbare grond gaan aan wittes. mense was vewyder uit hul woongebiede
3
Q
Geskeide verteenwoordiging van stemmers Wet 55 van 1949
A
besigheid van afsien van meeste van populasie
4
Q
Bantu opvoeding wet 47 1953
A
n aparte minnerwaardige sisteem gemaak vir swart opvoeding.
5
Q
Skrywers van romeinshollandse juriste
A
hugo de groot
johannes voet
simon van leeuwen
godefriedes van der keesel
johannes van der linde