Apartheid Flashcards

1
Q

Waarom is evolusie belangrik

A

Evolusie help ons verstaan dat alle mense van ‘n gemeenskaplike oorsprong afkomstig is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom is “rasverskille” eerder kultureel en sosiaal as biologies?

A

“Rasverskille” het nie ‘n biologiese basis nie, omdat almal vanuit Afrika afstam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe het menslike pigmentasie verander deur migrasie?

A

om aan verskillende klimaatstoestande aan te pas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe is Suid-Afrikaners geklassifiseer tydens apartheid?

A

volgens velkleur of ras

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken rassisme

A

Rassisme is die ongegronde oortuiging dat sekere mense beter is as ander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe het fossielontdekkings apartheid se idees ondermyn?

A

Fossielontdekkings het getoon dat alle mense van dieselfde oorsprong is, wat apartheid se idees ondermyn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom is apartheid onregverdig

A

omdat dit gebaseer was op ‘n valse idee van rassehiërargie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die ooreenkomste tussen apartheid en Hitler se Ariese ideaal, en hoekom is hierdie ideologiese grondslag nie wetenskaplik korrek nie?

A

Apartheid en Hitler se Ariese ideaal is beide gebaseer op ‘n ongegronde oortuiging van rasverheweheid, wat nie strook met wetenskaplike feite nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly