Antonieme Flashcards
1
Q
Aanloklik
A
Aanstootlik
2
Q
Afwaards
A
OPWAARTS
3
Q
Mondig
A
Minderjarig
4
Q
Onderdanig
A
Onafhanklik
5
Q
Geloofwaardig
A
Ongeloofwaardig
6
Q
Eervol
A
Eerloos
7
Q
Geestelik
A
Liggaamlik
8
Q
Heerser
A
Onderdaan
9
Q
Immoreel
A
Eties
10
Q
Vrylating
A
Inhegtenisneming
11
Q
Opgeruimd
A
Neerslagtig
12
Q
Opsluit
A
Vrylaat
13
Q
Papbroekig
A
Onverskrokke
14
Q
Sagmoedig
A
Kortgebonde
15
Q
Suinig
A
Vrygewig
16
Q
Irrasioneel
A
Redelik
17
Q
Lawaaierig
A
Stil
18
Q
Versadig
A
Honger
19
Q
Voorspoed
A
Teenspoed
20
Q
Vrywillig
A
Verpligtend
21
Q
Lomp
A
Rats
22
Q
Ernstig
A
Ligsinnig
23
Q
Voorganger
A
Opvolger
24
Q
Skep
A
Vernietig
25
Q
Vars
A
Verlep
26
Q
Vars
A
Verwelk