All is fair in love and war Flashcards
Wie is die skrywer van hierdie verhaal?
John Van Tonder.
Wat beteken die titel?
Engelse Idioom en dit is word gebruik om kullery te regverdig.
Watter verteller is dit?
Derde persoon.
Wie se perspektief is die storie?
Dit is uit die perspektief van Edwill.
Wie is die hoofkarakters van die gedig?
Helena , Waldemaar en Edwill.
Wat beteken dit om iemand se hart wen?
Hulle raak verlief of jou
Wat beteken jy staan nie n kat se krans nie?
Verduidelik hoe Edwill laat voel as hy Helena by die skool sien?
Met n punt of twee gedaal het sodat selfs afrikaans en engels vir hom moeilik geraak het en wikunde gans onmoontlik.
Hoe het Edwill sy belangstellings verander as gevolg van sy gevolens vir Helena?
Hy het in intense belangstelling in netbal ontwikkel en na elke wedstryd waarin Helena gespeel het , gaan kyk.
Beskryf hoe waldermar kyk?
Helena sou daar wees om te kyk hoe haar aantreklike , fres kerel.
Watter plane het Edwill gemaak om nader aan Helena te wees?
Hy bevriend Waldemar
Wie is die persoon wat Edwill gaan help om Helena se hart wen?
Lita sy suster
Hoekom dink jy word daar na Oprah en Dr Phil in die verhaal verwys?
Hulle help mense met liefdesprobleme
Wat in n Achilleshiel?
Iemand se swakplek.
Wat is Waldemar achilleshiel?
Hy weet nie hoe belangrik kommunikasie tussen man en vrou nie.