agtergrond van donker web Flashcards
wie is the protagonis in Onderwereld
Greg Owen
Wie is Greg vir Lawson Kollege
Greg Owen is the hoofseun van Lawson Kollege
Wat is Lawson Kollege
‘n elite seunskool vir rykmanskinders in Drakensberge
Wat is Greg Owen met die kinders en in rugby
Greg is gewild met die ander kinders
Greg speel vleuel vir die eerste rugbyspan
Wat is Greg’s pa (Chris Owen)
Chris Owen is ‘n invloedryke media-magnaat en besit die mediagroep-Turret Media
watter tipe man is Chris
Chris is harde man. Chris duld geen nonsens
Wie is Chris se ma?
Rina Owen en sy staan by haar man deur dik en dun
hoe voel Rina by the ryk mense se partytjies
Rina voel baie ontuis
wat is the Owen-gesin se donker skaduwee?
John Owen kon nie die druk wat sy pa gesplaas op hom. Hy selfmoord gepleed duer ‘n oordosis pille te drink
Wie is Greg se vriende by Lawson?
TJ and Plank
Wie is TJ?
TJ is ‘n skerp skaakspeler en sy oupa gestig Lawson Kollege
Wie is Plank
Plank is ‘n voorryspeler in the rugbyspan. Plank is baie slim. Plank hou van sepies en dagga rook
Plank is hoog die meeste tyd
Wat gebeur in die begin van Greg se matriekjaar?
Eckardt Wilken toelaat in the skool
Hoe is Eckardt Wilken?
Arrogant.
Hy het ‘n donker kyk in sy oe en lees weet baie.
Eckardt kon nie oor die weg
Wat gebeur tydens die graad 8 inisiasieritueel?
Die graad 8s geblinddoek en deur die kollege se ondergrondse toneels gejaag
Wat sien Greg in Eckardt se oe
Hy herinner John
Wat is die naam van die koshuis waar Greg en Eckardt aand saam?
Huis da Vinchi
Wat is die kuberkraaktegnieke
Dumpster diving
Shoulder surfing
SQL injections
Social engineering
Brute force
Wat is Greg se krakernaam
G-4ce
Wat is Eckardt se krakernaam
Ekk-0
Wat doen Eckardt met die Owen-gesin op die vakansie?
Eckardt gaan met hulle na Jeffreysbaai
Wat gebeur in die middel van die nag by Jeffreysbaai?
Greg vind Eckardt by Nicole se kamer en hulle vriendskap het ‘n spoedwal
Hoe hulle soort hulle vriendskap se spoedwal
oor ‘n kuberkraker-lesse
Wat gebeur een donderdagoggend?
Eckardt se dinge en skootrekenaar spoorloos verdywn