Afstand En Skaal Flashcards
Wat is die twee verskillende skale?
Woordskaal en lynskaal
Wat verteenwoordig die woordskaal?
Die werklike afstand op die grond deur lcm op die kaart
Wat is ‘n lynskaal?
‘n Skala wat opgedeel is sodat elke afgebakende deeltjie ‘n sekere afstand op die grond verteenwoordig
Wat gee die lynskaal aan?
Die afstand op die grond wat elke lcm op die kaart verteenwoordig
Wat is kleinskaalkaarte?
Gee klein bietjie inligting oor ‘n gebied.
Wat is grootskaalkaarte?
Gee baie inligting oor ‘n gebied.
Wat dek kleinskaalkaarte?
Dek ‘n groter gebied op die kaart en het minder besonderhede.
Gee ‘n voorbeeld van ‘n kleinskaalkaart.
Kaart van ‘n provinsie.
Wat dek grootskaalkaarte?
Dek ‘n kleiner gebied en het meer besonderhede.
Gee ‘n voorbeeld van ‘n grootskaalkaart.
Kaart van ‘n voorstad van ‘n stad.