Afrikaans: ontkenning Flashcards
1
Q
Ek bel Pieter op sy selfoon.
A
Ek bel Pieter nie op sy selfoon nie.
2
Q
Speel die kinders tennis?
A
Nee, die kinders speel nie tennis nie.
3
Q
Antwoord die telefoon!
A
Moenie die telefoon antwoord nie.
4
Q
Is daar iemand by die deur?
A
Nee, daar is niemand by die deur nie.
5
Q
Was iemand ooit mars toe?
A
Nee, niemand was ooit mars toe nie.
6
Q
Iemand
A
Niemand
7
Q
Erens
A
Nerens
8
Q
Al
A
Nog nie
9
Q
Al ooit
A
Nog nooit
10
Q
Al iets
A
Nog niks
11
Q
Altyd
A
Nooit
12
Q
Reeds
A
Nog nie
13
Q
Nog
A
Nie meer
14
Q
n Mens moet vyf appels per dag eet.
A
n Mens moet nie vyf appels per dag eet nie.
15
Q
Ek lees n boek.
A
Ek lees nie n boek nie.