Afrikaans(negatiewe form) Flashcards
1
Q
Dit is ‘n sonnig dag by die skool.
A
Dit is nie ‘n sonnig dag by die skool nie.
2
Q
Jaco sing trwyl hy om die sokkerveld hardloop.
A
Jaco sing nie trwyl hy om die sokkerveld hardloop nie.
3
Q
Vonkie spring vinnig uit die boom.
A
Vonkie spring nie vinnig uit die boom nie.