Afrikaans Final Exam 2022 Flashcards
Boodskap
Liefde oorwin alles
Elke kyker kan ‘n ander lewensles uit ‘n film leer, dit is die boodskap van die verhaal.
Tema
Die skool moet gered word/keer dat die skool toegemaak word
‘n Tema is universieel, dus op alle mense in enige plek in die wêreld van toepassing.
Milieu
Speel af in die plattelandse doerpie Loxton in die Karoo
verwys na die tyd en ruimte waarin ‘n verhaal afspeel.
Karakters
Mara Malan, Mia Malan, Ruan Landman, Dawid Le Fleur
Vestigingskoot
Dit word gebruik om vir ons te wys waar ‘n spesifieke deel van die film afspeel, sodat ons die konteks kan interpreter.
Nabyskoot
Hierdie skoot word gebruik om die fokus op die karakter te implementeer.
Uiterse nabyskoot
Dit implementeer die fokus op die karakter se gesigsuitdrukking.
Middelskoot
In hierdie skoot is die karakters sigbaar vanaf die skouers tot die middel lyf.
Langskoot
Ons kan die karakters se hele liggaam in hierdie skoot sien.
Neutraleskoot
In hierdie skoot is die kamera en die karakters se gesig dieselfde hoogte.
hoëskoot
Om ‘n groot area te wys of om te wys hoe klein iemand is.
Persoonlike voornaamwoord
Bella stap in die pad / Sy stap in die pad
Dit staan in die plek van ‘n S.nw.
Besitlike voornaamwoord
Dit is my selfoon
Iets behoort aan iemand.
Vraende voornaamwoord
Dit staan aan die begin van ‘n vraagsin.
Onpersoonlike voornaamwoord
Daar gaan die skilpad / dit is die skilpad
Dit en daar
Daar is net twee
Betreklike voornaamwoord
Dit is die tonnel waardeur ons ry.
Hou verband met ‘n spesifieke persoon of saak.
Hoofwerkwoord
Ek sit en lee:s
Die hoofwerkwoord kan alleen in ‘n sin staan en het ‘n betekenis op sy eie.
Hulpwerkwoord
Mag ek tee kry?
Die hulpwerkwoord kan nooit alleen staan nie en help ‘n hoofwerkwoord. Daarom word ‘n hulpwerkwoord altyd saam met ‘n hoofwerkwoord gebruik.
Koppelwerkwoord
Die kat is moeg
‘n Koppelwerkwoord koppel met ‘n ander woordsoort, behalwe ‘n hoofwerkwoord en ‘n bywoord.
• Woorde soos is, was, word, lyk, blyk, skyn, heet, raak, voel en klink kan as koppelwerkwoorde optree.
Bywoorde van tyd
More gaan ons swem.
Wanneer iets gebeur
Bywoord van plek
Ons speel langs die see:
Waar iets gebeur
Bywoord van wyse
Die skilpad hartloop vinnig
Hoe iets gebeur
Selfstandige naamwoord
Die stootwaentjie is klein
Iets wat mens kan sien, waaraan jy kan vat, wat jy kan hoor en voel.
Eienaam
Die name van mense, stede, lande, tydskrifte, winkels, handelsmerke, ens.