Afrikaans <3 Flashcards
1
Q
Vol in die regte leestekens.
Eina ek het my voet gestamp
A
Eina! Ek het my voet gestamp !
2
Q
Wat is die Bywoord van Tyd in die sin?
Kom nou! Jy is in moeilikheid!
A
Nou is die regte bywoord van tyd.
3
Q
STOMPI
Wat is die plek van die sin ?
Die bal is onder die bed .
A
Onder die bed is die plek van die sin?
4
Q
Vergelykings
- So still soos ‘n ….
2So sterk soos ‘n ….
3.So oud soos die…
A
- So stil soos ‘n muis
- so sterk soos ‘n bees
3.So oud soos die berge
5
Q
Vol in die regte leestekens.
my ma het lugdroë klei verf en spiese gekoop vir die projek
A
My ma het lugdroë klei , verf en skewe gekoop vir die projek.
6
Q
Wat is die Bywoord van Wyse in die sin
Die skilpad loop stadig oor die pad.
A
Stadig is die regte bywoorde van wyse
7
Q
STOMPI
Wat is die time van die sin ?
Bob speel vandag met ‘n bal op die veld.
A
Vandag is die tyd in die sin.
8
Q
Vergelykings
- So soet soos ….
- So wit soos …
3.So dood soos ‘n ….
A
- So soet soos stroop
- So wit soos was ( Wax )
- So dood soos ‘n mossie