AFRIKAANS ๐๐ฎ Flashcards
Wat is die skryfyekens?
Uitroepteken !
Punt .
Vraagteken ?
Komma ,
Meervoude:
Skop- ____
Kruk- ____
Bal- _____
Vlek- ____
Skoppe
Krukke
Balle
Vlekke
Meervoude:
Sif- ______
Gif- _____
Hoof- ____
Stoof-___
Siwwe
Giwwe
Howe
Stowe
Meervoude:
Mou- _____
Drie- _____
Moue
Drieรซ
Meervoude:
Huis- ____
Muis- ___
Huise
Muise
Meervoude:
Aap- ____
Naam- ____
Spook- ____
Skaap- ____
Ape
Name
Spoke
Skape
Verlede tyd:
Die donkie loop tot by die dam.
Die donkie HET tot by die dam GE-loop.
Verlede tyd, Gister:
Die meisie hou van roomys.
GISTER HET die meisie van roomys GE-hou.
Toekomende tyd:
Die meisie skop die bal.
Die meisie SAL die bal skop.
Toekomende tyd, Mรดre:
Die Hond drink water.
Mรดre sal die hond water drink.
Sinonieme:
Dadelik
Mooi
Byna
Praat
Lekker
Onmiddellik
Pratig
Amper
Gesels
Heerlik
Antonieme:
Stadig
Reg
Mooi
Iets
Kwaad
Vinnig
Verkeerd
Lelik
Niks
Bly
Ontkennede vorm:
Iemand
รrens
Iets
Almal
Altyd
Alles
Niemandโฆnie
Nรชrensโฆnie
Niksโฆnie
Niemandโฆnie
Nooitโฆnie
Niksโฆnie