Afrikaans Flashcards
Idiome {9-20}
1
Q
deur die blare
A
deurmekaar
2
Q
die appel van nie ver van die boom af nie
A
die kind soos die ouer
3
Q
die spyker op die kop slaan
A
net die regte ding se
4
Q
duim vashou
A
hoop dat iemand suksesvol sal wees
5
Q
eet met lang tande
A
hou nie van die kos nie
6
Q
het die kat aan die stert beet
A
iets verkeerd aanpak
7
Q
het lang vingers
A
steel
8
Q
hoog in die takke
A
dronk
9
Q
iets uit jou duim suig
A
storie opgemaak
10
Q
jou sokkies optrek
A
harder werk
11
Q
kattekwaad
A
stout dinge doen
12
Q
maak iemand die hoenders in
A
maak iemand kwaad