Afrikaans Flashcards
1
Q
So vinnig soos
A
blits
2
Q
So soet soos
A
stroop
3
Q
So oud soos
A
die berge
4
Q
So siek soos
A
‘n hond
5
Q
……….soos a kers
A
So regop
6
Q
……..soos blits
A
So vinnig
7
Q
So sterk soo
A
‘n bees
8
Q
……..soos ‘n muis
A
So stil
9
Q
So lig soos
A
‘n veer
10
Q
Gee die negetief vir: iemand
A
niemand…..nie
11
Q
ooit
A
nooit….nie
12
Q
iets
A
niks …..nie
13
Q
erens
A
nerens…..nie
14
Q
Ek eet my ontbyt
A
Ek eet nie my ontbyt nie
15
Q
Hy het blou oe
A
Hy het nie blou oe nie