Afrika-Boere... Kwaartaal 1 Flashcards
Sleutelwoorde…
Millennium-
-Duisend jaar
Sleutelwoorde…
Afhanklik van-
-om staat te maak op; om ander se hulp nodig te hê.
Sleutelwoorde…
Komplekse gemeenskappe-
-Groepe met verskillende rolle wat saamleef, en waar die leiers meer mag het as ander.
Sleutelwoorde…
Maatskaplike verhoudings-
-Die manier waarop mense in ‘n gemeenskap saamleef.
Sleutelwoorde…
Hië - ra - r - gie –
- ‘n Stelsel waar sommige mense belangriker is en meer mag het as ander.
Sleutelwoorde…
Geslag-
- Mense is of manlik of vroulik; mans en vroue het gewoonlik verskillende rolle in die gemeenskap; dit word ****GESLAGSROLLE**** genoem.
Sleutelwoorde…
Op_grawings_terrein-
- ‘n Stuk grond wat deur argeoloë bestudeer is.
Waneer tot waneer is diei eerste millemnium?
Jaar 1 - 1 000 n.C.
Wat het in die eerste millennium gebeur tusssen die Afrika-Boere?
Hulle het hulself in dele van SA gevestig.
Hoeveel mense het per dorp gebly?
‘n Paar honderde mense .
Was die Afrike-boere afhanklik van ander dorpe?
Nee
‘n Groep dorpe het soms deel van groter dorp uitgemaak wat deur ‘n wie regeer is?
Hoofman staan is handboek maar opperhoof klik beter.
Is ouer mense belangriker as jonger mense
ja
Die maatskaplike hiërargie is op wat gebaseer?
ouderdom
Wie het meer mag gehad mans of vrouens?
mans
Is die maatskaplike hiëragie op geslag gebaseer?
ja
Wat kon dorpies produseer?
Alles wat hulle nodig gehad het.
Watse tiepe boere was hulle?
Bestaans boere
Watter tydperk het hulle in gelewe?
Ystertydperk
Watter 3 diere het hulle aangehou?
Beste skape en bokke.
Noem 4 gewasse waarmee hulle geboer het.
Spanspek
sorghum
manna
pampoem
Wat het hulle met yster gemaak?
Wapens
gereedskap
en ornamente
Tusse watter 2 jare het die boeregemeenskap kompleks geraak?
900 vC.
1300 n.C.
Hule het ________ en meer __________ geword.
Groter georganiseerd.
Die gemeenskap het ook meer _______ geword wat betref op die manier waar op hulle bestuur is.
Kompleks.
Waar is klipgereedskap en rotskuns gevind?
Limpopo-vallei
Was interaksie tussen die san en Afrika-boere?
Ja
By watter argeologiese terreine is K2 en Schorda geleë?
Limpopo riviervallei.
Albei die opgrawingsterreine van die afrika-boergemeenskappe was eers waar?
Mapungubwe.
2022 - 800 = 1222
Die nedersetting van __________________ het sowat 800 jaar gelede ontstaan.
Mapungubwe.
Waaruit besttan olifante se slagtande bestaan uit wat?
Ivoor.
Op daardie tydstip wou handelaars van waar ivoor in die hande kry?
Die Oos-kus.
Watter armbande is by K2 en Schhorda gevind?
Ivoorarmbande.
Ongeveer _________ het Afrika-boere hulself by K2 en Schroda gevestig.
900 AD
Watter diere het in die omgewing voorgekom.
Groot olifantkuddes.
large elephant herds