Afdeling B Flashcards
Sensors
Elektroniese insettoestelle wat veranderinge in bv. lig en temperatuur kan waarneem
Weerstand van LAR met lig sensors in stroombane
Wanneer LAR aan lig blootgestel word, is die weerstand laag. Wanneer die LAR in donkerte gehul is, verhoog die stroom
Wat gebeur met weerstand as LAR aan lig en donkerte blootgestel word
Weerstand neem af in helder lig wat veroorsaak dat die spanning oor LAR lei tot n swak stroom. In die donker het LAR hoë weerstand.
Helder - 130 Ohm
Donker - Etlike miljoen Ohm
Pneumatiese stelsel
Werk met gasse (Lug)
Hidroliese stelse
Werk met beweegbare vloeistowwe (water of olie) wat onder druk verkeer
Hidrouliese domkragte
n Klein suier word gepomp met n arm wat op en af beweeg word. n Klein deursnwe van die silinder veroorsaak hoë druk in die domkrag. Die olie wat onder druk verkeer, laat die silinder beweeg en n swaar vrag kan opgelig word. Hidrouliese domkragte is sterk toerusting wat gebuik word om n motor te lig
Katrolstel (Block and Tackle)
-Die katrolstel bestaan uit twee of meer katrolle.
-Die vrag word onder die beweegbare katrolstel ondersteun
-2:1 Twee keer meer uitsetkrag as insetkrag word verkry
Meganiese voordeel = 2
Ratte - Uitset/Gedrewe rat se spoed
-Ratte se groottes kan gebruik word om die rat se spoed verander
-As n groter rat n kleiner rat draai, sal die spoed toeneem, maar die krag verminder
-As n kleiner rat n groter rat draai, sal die spoed afneem, maar die krag vergroot
Bereken weerstand
12 V, 3 A
R = V/I
= (12 V)(3 A)
= 4 Ohm