1.4- 1.20 Flashcards

1
Q

Wat is die kleinste en eenvoudigste lewende organismes?

A

Bakteriee

Bakteriee word onder die ryk Monera geklassifiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar kom bakteriee voor?

A

In feitlik enige denkbare habitat op aarde

Van bergpieke tot die dieptes van die oseane, warm trope tot by die pole, in die grond, in plante en diereliggame.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is aërobiese bakterie?

A

Bakterie wat in die teenwoordigheid van suurstof leef

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is anaerobiese bakteriee?

A

Bakterie wat in die afwesigheid van suurstof kan leef

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem drie siektes wat deur patogene bakteriee veroorsaak word.

A
  • Cholera
  • Tuberkulose
  • Antraks
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die basiese bou van ‘n bakteriesel?

A

Eensellig, kom as enkele selle, filamente of kolonies voor

Bakteriee het ‘n selwand wat uit polisakkariede, proteiene en lipiede bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die funksie van die plasmamembraan in ‘n bakteriesel?

A

Dit sluit die sitoplasma omsluit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die organelle wat in die sitoplasma van bakteriee voorkom.

A
  • Ribosome

Geen membraanomhulde organelle soos vakuole, plastiede, mitochondria of ER nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waar word die erflikheidsmateriaal (DNA) in ‘n bakteriesel gekonsentreer?

A

In ‘n chromatienliggaampie bekend as ‘n nukleoïed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die funksie van flagellums in bakteriee?

A

Beweeg in vloeistof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem die vier verskillende vorme van bakteriee.

A
  • Staafvormig (basil)
  • Sferies/rond (kokkus)
  • Spiraalvormig (spiril)
  • Kommavormig (vibrio)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die eienskappe van bakteriee?

A
  • Eensellig
  • Eenvoudig
  • Geen ware selkerne nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die drie tipes heterotrofe bakteriee?

A
  • Parasitiese bakteriee
  • Saprofitiese bakteriee
  • Mutualistiese bakteriee
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die proses waardeur autotrofiese bakteriee voedingstowwe verkry?

A

Fotosintese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat sluit protiste in?

A

Lewende organismes wat meestal eencellig is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoeveel spesies protiste is daar?

A

Meer as 200