1.1 Tot 1.2 Flashcards
Rekenaars word geidentifiseer deur
Kragtig en hulle grootte
Watter rol speel ikt in werkplek
Vinniger en meer effektief werk
Beter en meer ingeligte besluite maak agv data
Baie groot hoeveelhede data stoor
Nuwe neigings en tendense vinniger identifiseer
(Bv verkope)
Meer effektiewe kommunikasie
Vinniger kommunikasie
Take verrig wat nie veilig is vir mense nie
Werk waar van toegang van rekenaar het bv huis
Herhalende meganiese aksies viniger, beter kwaliteit
Individus bemagtig(bv kleinr maatskapye
Toegwyde rekenaar teenoor veeldoenige
Toegewyde (OTM, GPS, microwave)
Veeldoelige (kan programatuur op laai! Verskeidenheid take uitvoer)
Kragtogheid van n rekenaar word verwys na faktore van hoe
Hhoe goed en vinnig die verwerkers kan werk
Hoeveel stoorspasie dit het
Hoeveel gehue
Piramide van kragtigehid van rekenaars
Slimfone Netbooks of consumer tablets Skootrekenaar, notebooks, tabletrekenaars Tafel rekenaars Bedieners
Netbook,
Lae resolusir
Geen dvd ding
Ultrabooks
Dunner as notebooks
Net so kragtignsoos as ander intreevlak draagbare rekenaars
Tabletrekenaars
Ipad
Slimfone
Digitale konvergensie(samesmelting)
Gemeenskaplike eienskappe van slimfone
Bedryfstelel bv. Ios Groot kleurskerms Data modem Gps sensor Een of twee kameras Radio verbinding Luidspreker en mikrofoon
Slimfoon stel jou instaat om
Elektroniese dagboek E pos lees Gewone webblaaie lees E boeke en audio books Fotos te neem en dit op sosiale netwerke te plaas Special effects Video te neem Musiek of videos speel Modem vir internet Gps Radionetwerk koppel
Verhoed om gesteel te word
Kabelslotte
Ketting toerusting vas aan muur
Sluitbtoe in kabinette
Instaleer sensors
Ups
Uninterruptiblebpower supply
Beskerm rekenaar en inlgiting teen kragonderbrekings
Hoe jy krag kan bespaar vir ju skootrekenaar
Outomatiese slaap of hiberneer
Brightness
Balans tussen prestasie en kragverbruik
Hoenom rekenaar te identifiseer 2
Toegewyd of veeldoelig
Draagbaarheid
Lragtigehid
Rol, bv. Server