1.1 inleiding tot rekenaars Flashcards
wat is n rekenaar?
Dit is Hardeware en sagteware. Die inligtingverwerking-siklus en is elektronies
noem 3 soorte rekenaars
skootrekenaars, slimfone en tablets
water rekenaar word vir algemeen gebruik?
n PC/ Tafelrekenaar
wat is die verskil tussen PC en n ander soort rekenaar?
die ander rekenaars is draagbare of mobiele toestelle
wat is Hardeware?
fiesiese dele van die rekenaar waraan ons kan vat Bv. muise, skerme, sleutelbord,drukkers
wat is n Sagteware?
spesifieke instrruksies wat die rekenaar vertel wat om te doen en diet sataan ook as programme bekend
wat is die CPU?
die bruin van die PC
wat is die ZIF?
die zero incision force
wat is die motherboard?
dit is wat al die komponente koppel asook wat krag aan hulle verkaf
wat wat is RAM?
dit is waar al die data gestoor word soos die verwerker dit benodig
wat is die inligtingverwerkingsiklus?
dits its die Toevoer, verwerking van data, afvoer en stoor (TVAS)
gee n VB van Toevoer
tik die nuwe kontak se besonderhese op die sletelbord in
gee n VB van Verwerking
Die slomfoon kyk o die kontak reeds bestaan
gee n VB van Afvoer
n boodskap op die skerm wys dat die kontak reds bestaan
gee n VB van Stoor
die kontak word op die foon gestoor
wat is data?
dit is die kleinste vorm van veite
wat is inligting?
inligting is opgesomde data wat gebruik word vir beslyttnemings