Woorsoorte Oefen Flashcards

1
Q

Watter voornaamwoord kom in die volgende sin voor? Mense wat graag lees, leer makliker.

A

‘n Betreklike voornaamwoord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die voegwoord in die volgende sin? Jy moet al jou kos eet, of jy moet dit vir die honde gaan gee.

A

Die voegwoord is ‘of’.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die byvoeglike naamwoord in die sin: ‘Die tafel is rond.’

A

rond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Identifiseer die werkwoord/e in die volgende sin: Die hele klas het verkoue gehad.

A

het, gehad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter tipe hulpwerkwoord kom in die volgende sin voor? Jacomien wil graag rose in haar tuin plant.

A

Hulpwerkwoord van modaliteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die bywoord in die sin: ‘Poetoepap is ʼn eg Suid-Afrikaanse dis.’

A

eg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter voornaamwoord kom in die volgende sin voor? Elsie vererg haar.

A

‘n Wederkerende voornaamwoord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die bywoord in die sin: ‘Hy sê nooit ʼn woord nie.’

A

nooit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die voegwoord in die volgende sin? Ek en Maria gaan winkel toe, maar ons gaan jou nie saam vat nie.

A

Die voegwoord is ‘maar’.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die byvoeglike naamwoord in die sin: ‘Sy hoop sy kry iets moois wat sy kerk toe kan aantrek.’

A

moois

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die voegwoord in die volgende sin? Ek is so bly en opgewonde oor al jou nuwe idee’s.

A

Die voegwoord is ‘en’.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die byvoeglike naamwoord in die sin: ‘Die dogter dra ’n blou jas.’

A

blou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Identifiseer die werkwoord/e in die volgende sin: Jy moet jou sokkies optrek.

A

moet, optrek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die byvoeglike naamwoord in die sin: ‘Die HOND is gewoond aan mense.’

A

gewond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die voegwoord in die volgende sin? Dit werk, want jy het al jou voorbereiding gedoen.

A

Die voegwoord is ‘want’.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die bywoord in die sin: ‘Ons is nou daar.’