Werkersdag Flashcards

1
Q

Op watter dag vier ons Werkersdag

A

1 Mei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

In watter land het Werkersdag sy oorsprong gehad?

A

Amerika

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem 3 redes waarom werkers op 1 Mei 1886 aan ‘n staking deelgeneem het?

A
  1. ) Hulle het onder haglike toestande in fabrieke en myne gewerk
  2. ) Hulle het lang ure gewerk
  3. ) Hulle het baie min geld verdien
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Word Werkersdag slegs in Suid-Afrika gedenk of geskied dit wêreldwyd?

A

Wêreldwyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoeveel werkers het aan die staking op 1 Mei 1886 deelgeneem?

A

350 000

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe is werkers gestraf wat aan hierdie staking deelgeneem het?

A

Hulle is gearresteer en later dood gemaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat bring ons in herinnering as ons Werkersdag gedenk?

A

Die werkers se stryd vir basiese regte en hul bydra tot beter lewensomstandighede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wanneer het die eerste Werkersdag plaasgevind?

A

1 Mei 1886

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

In watter stad en land het die eerste Werkersdag plaasgevind?

A

Chicago, Amerika

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Werkersdag word _________ gevier (plek)

A

Werkersdag word wêreldwyd gevier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Aan die begin van die ___________ Era, ongeveer ____ jaar gelede het werkers in dié omstandighede in fabrieke en myne gewerk

A

Aan die begin van die Industriële Era, ongeveer 300 jaar gelede het werkers in dié omstandighede in fabrieke en myne gewerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly