Voortplanting In Gewerweldes Flashcards
Is n biologiese proses waartydens n lewende organisme nakomelinge voortbring
R-stratagie
Baie van die nakomelinge sal sterf voordat hulle volwasse is
K-strategie
Die nakomelinge het n beter kans om tot volwassenheid te oorleef
Uitwendige bevrugting
. Buite die wyfie se liggaam
. Visse en amfibieë
. Min samewerkende gedrag nodig
. Hofmakery en spesifieke paringsgedrag verseker dat gamete op dieselfde tyd en plek vrygestel word
. Word in water vrygestel waar bevrugting plaasvind en uitdtoog voorkom word
. Groot hoeveelheid gamete word geproduseer en vrygestel
. Bwvrugte eiersel > larwe wat op dooier of plankton leef
. Pmgewingsgevare soos predatore verminder die waarskynlikheid dat die nakomelinge sal oorleef
. Nakomelinge is onafhanklik en word maklik deur waterstrome versprei wat veroorsaak dat hulle in ander gebiede as hulle ouers vestig en kmpetisie verminder
Inwendige bevrugting
. Binne die wyfie se liggaam
. Insekte, reptiele, voëls en soogdiere
. Vereis nie water nie
. Minder gamete geproduseer a.g.v. groot moontelikheid van bevrugting
. Spermselle, in vloeistof medium, word direk in die wyfie se liggaam vrygestel
. Vereis spesifieke paringstratigieë en samewerkende gedrag
. Minder nakomelinge word voortgebring
. Volgende verhoog die nakomelinge se kans op oorleweing
> Dop wat ontwikkelende embrio beskerm en voed
> Ontwikkelende embrio in wyfie se liggaam gevoed en beskerm