Terminologie Flashcards
Alles
Interfase
Waartydens DNA - replisering en sentrosoomduplisering plaasvind
Kariotipe
Georganiseerde chromosome (1 sel)
Homoloë chromosome
1 groep chromosome wat dieselfde lyk
Voortplanting
Is n biologiese proses waartydens n lewende organisme nakomelinge voortbring
Hofmakery
Is die gedragspatrone van manlike en vroulike diere met paring en bevrugting as die uiteindelike doel
Feromone
Wyfies sky chemiese stowwe, bekend as feromone, af wat vir die mannetjie n aanduiding gee dat hulle gereed is om te paar
Oviparie
Dui daarop dat eiers buite die liggaam uitgebroei word
Ovoviviparie
Dui daarop dat eier binne die liggaam uitgebroei word
Viviparie
Dui daarop dat die kleintjies lewend gebore word
Ekstra - embrioniese membraan
Is die membraan wat buite die embrio aangetref word
Ouersorg
Is enoge gedragspatroon waar ouers tyd of energie bestee aan die voeding en beskerming van hul kleintjies