Oppie Cape Flats Flashcards

1
Q

Titel: Oppie Cape Flats

A
  • Cape Flats: omgewing waarna gedig verwys

- Cape Flats: Kaap, plat, sanderige area

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Milieu:

A
  • Geen werksgeleenthede
  • Bruin mens is verplaas na Cape Flats in apartheidsjare
  • Bevolking is te hoog
  • Te min geriewe
  • Baie misdaad en geweld
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

1 – crowded:

A

baie mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

2 – skaars die hiemel boe kan sien

A

lug besoedeling, baie rook, verwys na vuil stowwerigheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

3 – snotnies laaities:

A

berwys na tiener suens wat hulle groot hou (of jonger seuns wie se neuse loop)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

4 – saaidstep

A

padgee / besige strate

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

6 – ellips (…):

A

dis algemene/tipiese verskynsel, iets wat voortdurend gebeur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

7 – nie asem kry nie:

A

sluit aan by reel 2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

8 – dagga fumes

A

dagga walms, dwelm misbruik, tipiese gebeurtenis (ellips…)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

9 – en God van djou vegiet het!:

A

beklemtoon hulpeloosheid/hopeloos – dit gaan so sleg dat God eintlik van mens vergeet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

10 - daa het ek opgegroei, my broe:

A

inversie “ek het DAAR opgegroei”, opgegroei = grootgeword, inversie beklemtoon waar hy grootgeword het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

11 – en as ek innie propvol tronk sit

A

self misdadiger, baie misdaad in omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

12 – kopvriet oo’ my crimes:

A

tob oor iets (kan aan niks ander dink nie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

13 – “dan droem ek vannie nice time:”

A

na dubbelpunt kom goeie tye

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

14 – disko:

A

assosiasie gehad met dwelms

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

16 – Myra / Kriefgat

A

heelmoontlik sy meisie / ennie vs en die – polisindeton / Kriefgat (Kreefgat): ‘n plek, verwys ook na die lewe van ‘n kreef aas aasvreter (lewe van die oorskiet van dooie diere)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Strofe 2 “nice time/lekker tye

A

lekker tye eintlik nie so wonderlik in vergelyking met Toon van den Heever nie

18
Q

17 – herhaling:

A

beklemtoning

19
Q

18 – vêr kan sien oorie baie shacks

A

kan nie ver sien nie want daar is baie shacks (plakkershutte), maar ook omdat jou oë traan van die dwelm walms

20
Q

19 – buttons… oë traan:

A

buttons verwys na Mandrax-tablette (dwelms), blou rook is die walms daarvan

21
Q

20 – my mense:

A

sy geliefdes

22
Q

21 – vi siewe djaar!

A

7 jaar lank al in tronk

23
Q

23 – slietels raas:

A

personifikasie

24
Q

25 – warn

A

wil sy seun waarsku, wil nie hê hy moet opeindig soos hy nie, wil hom waarsku

25
Q

26 – soek in my mind:

A

soek in my gedagtes/herinneringe

26
Q

27 – skiefgetrap het asse laaitie

A

waar hy goed verkeerd gedoen het as kind, waar dinge verkeerd gegaan het

27
Q

Einde:

A
  • Positiewe einde
  • Hy is spyt oor wat hy gedoen het
  • Het geleer wat hy verkeerd gedoen het
  • Wil hê sy kinders moet uit sy foute uit leer
  • Karakterontwikkeling
  • Besef sy omstandighede is sleg
  • Maar wil hê sy seun moet uit sy lewe leer
28
Q

Hoe is gedig geskryf:

A

Kaaps

29
Q
  1. Watter twee redes word gegee waarom ‘n mens nie ver kan sien nie?
A

Lugbesoedeling en baie shacks, baie mense, plakkershutte

30
Q
  1. Hoekom dink jy sê die spreker dat God van hulle vergeet het?
A

Want hy voel hulpeloos en asof God hulle nie help nie, voel asof daar geen hoop is nie, so vasgevang

31
Q
  1. Is die inversie wat in strofe 1 gebruik word effektief? Motiveer.
A

Ja, want dit beklemtoon dat hy dáár grootgeword het, beklemtoon die plek (Cape Flats) die ruimte

32
Q
  1. Haal woord aan wat aandui dat daar baie mense in die tronke is.
A

Propvol

33
Q

“daylight robberies”

A

Beroof iemand helder oor dag, misdaad, hulle sien dit aas onskuldig of normaal omdat dit in die lig is

34
Q

“kopvriet oo my crimes”

A

Tob, al waaraan hy kan dink, nadink en spyt voel oor die misdade wat hy gepleeg het, hy tob oor sy misdade, dink na daaroor

35
Q
  1. Haal reël aan wat bewys dat hierdie gemeenskap baie arm is
A

shacks

36
Q
  1. Wat is die spreker se grootste wens aan die einde van die gedig?
A

Dat sy seun uit sy foute sal leer en nie dit self hoef te maak nie, dat hy wyser besluite sal neem sodat hy beter lewe sal hê, dat hy hom kan waarsku dat hy nie soos hy uitdraai nie

37
Q
  1. Wat sê die 4 uitroeptekens vir ons telkens van die gemoedstoestand van die spreker?
A

Verlangend, moedeloos, ernstig, negatiewe verlange, dat hy die emosies voel

38
Q
  1. Verduidelik personifikasie. Geslaagd?
A

Sleutels word personifiseer asof hulle geraas kan maak, dit is effektief wat daar is baie geraas in tronk en Kaapse vlakte, as hy met die idee van vryheid gekonfronteer word, vryheid is in sy kind se toekoms gesetel. Dit is die wagte se sleutels wat gehoor word, dit is geslaagd want dit simboliseer die vryheid (sy seun), dit wat buite is, en dis sy seun na wie hy verlang

39
Q
  1. Verdien spreker jou simpatie?
A

Ja, omdat hy spyt voel oor sy foute en daaruit geleer het, hy kom uit moeilike omstandighede, hy erken hy het foute gemaak

40
Q
  1. Sal seun ‘n goeie kans hê om ‘n ander lewe as sy pa te lei?
A

Ja, indien hy na sy pa luister / Nee, omstandighede gaan slegs bly, weet nie van beter nie, hopeloosheid, hulpeloosheid, pa gaan hom heel moontlik nie kan waarsku nie

41
Q
  1. Watter woord in die titel kontrasteer met ‘n woord in die titel van die gedig ‘In die Hoëveld”? Hoe sluit jou antwoord aan by die tema van hierdie gedig?
A

In die en oppie: dit verwys daarna dat taal anders is / hoëveld teenoor cape falts: hoof vs flat/plat, hoe kan mense met hoër lewenstandaarde, en flats is armoedig, sluit aan by omstandighede as jy in slegte omstandighede grotword, moeiliker om sukes in jou lewe te maak as dinge om jou goed is kan jy hoogtes bereik