Meiose Flashcards
Abnormale meiose
Wanneer meiose nie normaal verloop nie, kan daar veranderinge in die chromosoomgetal of struktuur van die chromosome ontstaan
Aneuploïdie
Ontstaan soms wanneer daar ekstra chromosome in n sel voorkom of wanneer daar chromosome ontbreek
Vb. Down - sindroom
Nie - disjunksie
Kom voor wanneer chromosoompare nie tydens meiose skei nie
Down - sindroom
. Nie - disjunksie vind plaas wanneer chromosoom 21 nie skei nie (Trisomie 21) . Wanneer 47 chromosome i.p.v. die normale 46 chromosome in elke somatiese sel van die geaffekteerde persoon is . Kenmerke: > Amandelvormige oë > Platter voorkop > Vooruitstekende tong > Korter in liggaamslengte > Lae spiertones > 1 meer chromosoom op chromosoom nommer 21 > Kleiner ore > Korter vingers en tone > Verstandelike gestremdhede > Gehoor effekte > Swak sig
Belangrikheid van meiose
. Vorming van haploïede (n) gamete deur meiose
. Halfering van die chromosoomgetal tydens meiose (reduksiedeling) voorkom verdubbelingseffek en handhaaf n konstante chromosoomgetal
. Genetiese variasie
Bronne van variasie
. Oorkruising
. Ewekansige rangskiking van chromosome op die ewenaar
Diploïede sel
2n = 46 chromosome
Haploïede sel
n = 2e chromosome
Kariotipe
. Eerste 22 chromosome = outosome
. Chromosoom nmr. 23 = gonosome