Hoofstuk 6 Flashcards

1
Q

Baie belangrik‼️‼️

A

Gehoorsaam altyd die volgende reëls van die pad, tensy anders aangedui word deur ń verkeersbeampte, die polisie of ń padteken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bestuurder se beheer

A

Die bestuurder moet volle beheer oor die voertuig en ń onbelemmerde uitsig op die pad vorentoe hê

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hpu links, steek regs verby

A
  • die reël van die pad is: bestuur aan die linkerkant van die pad
  • moenie aankomende verkeer in gevaar stel deur na die regterkant van die pad te beweeg nie
  • steek ander voertuie aan die regterkant verby, slegs:
  • as dit veilig is om dit te doen
  • nie deur ń padverkeersteken of merkteken verbied word nie
  • jy mag aan die regterkant ry in ń eenrigtingstraat
  • as ń pad verdeel is, mag jy nie oor die middelman of sperarea ry nie, behalwe by ń opening of kruising waar dit nie deur ń padteken of verkeersbeampte bevind word nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Algemene snelheidsperke op openbare paaie

A
  • 60km/h : op paaie in stedelike gebiede (drop of stad)
  • 100km/h : plattelandse en nasionale paie behalwe deurpaaie
  • 120km/h : deurpaaie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Snelheidsperke vir klasse voertuie

A
  • 80km/h : voertuie/voertuigkombinasies

* 100km/h : busse en minibusse wat passiers vervoer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Steek veilig verby

A
  • steek die voertuig voor jou aan die regterkant verby
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verbysteek op deurpaaie

A
  • in die baan heel regs mag jy jou kopligte flits vir die voertuig voor jou om te wys dat jy wil verbysteek, en hy moet dan na die eerste baan na links beweeg
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verbysteek aan die linkerkant

A
  • jy mag links verbysteek wanneer dit veilig is om dit te doen :
  • in ń eenrigtngstraat wat breed genoeg vir twee voertuie
  • indien die voertuig wat jy verbysteek besig is om regs te draai
  • op ń tweerigtingpad met meer as een verkeersbaan wat in dieselfde rigting loop (met of sonder geverfde baanstrepe)
  • moenie op die rand of skouer ry om limks te kan verbysteek nie
  • moenie links van die randstreep ry om die voertuig links te kan verbysteek nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Moenie verbysteek

A
  • as jy die kruin van ń bult of hoogte nader nie
  • op ń draai nie
  • as jou sig op die pad vorentoe belemmer of beperk is nie
    # bogenoemde 3 reëls geld nie indien:
  • die pad breed genoeg is sodat jy kan verbysteek sonder om aan die regterkant van die pad te ry
  • dit ń eenrigtingpad is nie
  • as dit ń gevaar vir enige voertuie, mense of eiendom skep nie
  • as die voertuig by ń voetoorgang stilgehou het nie
  • deur ń soliede wit streep oor te steek nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wanneer ń voertuig jou verbysteek

A
  • hou so ver as moontlik
  • moenie vinniger ry nie
  • indien jy in ń regterbaan ry en die bestuurder agter jou wys hy wil jou verbysteek, beweeg versigtig oor na die linkerbaan
  • tussen sonop en sononder mag jy op die linkerkantste padskouer ry sodat ander voertuie kan verbysteek indien dit veilig is om dit te doen, en mense en voertuie vir 150 meter vorentoe duiselik sigbaar is. Dit is nie toelaat aar as daar meer as een baan in elke rigting is nie (bv. Op deurpaaie)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verkeersbane

A
  • sein betyde voor jy bane wissel
  • voordat jy van baan verander, moet jy vir oulaas na die blinde kol kyk om seker te maak dat dit nog veilig is om van baan te verander
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Regs draai

A
  • gee toe aan aankommende verkeer wanneer jy wag om te draai
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Reëls vir seine

A
  • sein betyds sodat daar genoeg tyd vir ander padgebruikers is om te kan reageer, indien nodig
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Handseine

A

@ kyk in boek , bl 14

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Alkohol en narkotika

A
  • moenie bestuur, of agter die stuur sit met die enjin wat loop nie, as:
  • die alkoholkonsentrasie in jou bloed 0,05g of hoër per 100ml
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Ontoelaatbaar op deurpaaie

A
  • stilhou van voertuig, behalwe in afgemerkte stilhou-area
  • handseine, behalwe in noodgevalle
  • voetgangers, behalwe:
  • in ń noodgeval
  • binne ń aangeduide stilhou- of parkeerare
  • diere, behalwe binne ń voertuig of aangeduide parkeerarea
17
Q

Geen stilhou-areas

A
  • by of oorkant ń uitgrawing of obstruksie waar jy ń obstuksie of gevaar sal skep vir ander verkeer
  • binne-in, of nader as 6 meter aan:
  • ń duikweg
  • ń brug
  • ń gedeelte van n straat wat vernou is
  • ń tonnel
  • ń Spooroorweg
  • waar dit verbied word deur ń padteken of -merk
  • aan die regterkant van ń straat, na aankomende verkeer
  • langs of oorkant ń ander voertuig indien die straat smaller is as 9 meter
  • binne die gereserveerde gebied van ń spooroorweg
  • waar ook al die voertuig ń obstruksie of gevaar vir verkeer kan wees
  • binne 9 meter van ń voetoorgang
  • op ń deurpad behalwe:
  • in ń aangeduide parkeer- of stilhouplek
  • om ń padteken of verkeersbeampte te gehoorsaam
  • weens ń rede buite jou beheer
18
Q

Verpligte stilhou

Hou altyd stil:

A
  • wanneer ń verkeersbampte of padteken jou opdrag gee om dit te doen
  • wanneer iemand wat diere lei of aanjaag vir jou sein om dit te doen
  • wanneer ń skolierpatrollie jou opdrag gee om dit te doen
  • indien jy in ń botsing betrokke is
19
Q

Parkeer

^ def: stilhou met ń voertuig, met of sonder insittendes, vir langer as wat dit nodig is om goedere of passasiers af te lAi

A
  • trek altyd die handrem vas om te voorkom dat jou motor buite beheer aan die loop gaan
20
Q

Geen parkering-areas

A

Dit is verbode om te parkeer :

  • in enige geen stilhou-area
  • waar dit verbied word deur ń padteken of verkeersbeampte
  • in ń wandelgang of -pad
  • nader as :
  • 1 meter van die pad se rand (of op die pad) buite ń stedelike gebied
  • 1.5 meter van ń brandkraan (aan enuge kant), of oorkant een
  • 5 meter van ń kruising in stede
  • met die buitekant van enige wiel langs die randsteen meer as 450 mm binne die pad, tensy gemagtig deur ń padteken
  • op, oor of gedeeltelik op:
  • ń verkeerseiland
  • ń sypaaidjie
  • ń inrit of voertuigingang
  • waar die voertuig ń padteken of merk so versper dat dit nie gesien kan word nie
  • in ń smal straat minder as 5,5 meter breed, behalwe:
  • in ń eenrigtingstraat
  • waar ń padteken parkering toelaat
21
Q

Voetoorgange

A
  • gee toe aan voetgangers wat op jou gelfte van die pad op ń voetoorgang is, of op die punt staan om die voetoorgang oor te steek
22
Q

Verlate voertuie

A
  • dit is voertuie :
  • wat langer as 7 dae op een plek by ń stedelike pad of naby ń toetssentrum geparkeer is
  • wat 24uur lank op dieselfde plek buite n stedelike gebied geparkeer staan
23
Q

Veilige volgafstand

A
  • laat rytyd van minstens 2 sekondes (3 vir SMV) toe tussen jou voertuig en die een voor jou
  • vergroot volgafstand as jou uitsig vorentoe belemmer is of iemand agter jou te naby aan jou ry
  • vergroot stilhouafstand as die pad nat of die oppervlak glad is, as jy vinnig ry, of jy ń swaar vrag vervoer
24
Q

Passasiers

A
  • nie die bestuurder se vermoëom veilig te bestuur, belemmer nie