Hoofstuk 2 Flashcards

1
Q

Jy sal nie ń leerlinglisensie kan verwerf as :

A
  • jy voorheen deur ń geregshof gediskwalifiseer is en hierdie diskwalifikasie steeds van krag is nie
  • jy reeds ń lisensie vir dieselfde voertuigklas het nie
  • jou lisensie tydelik opgehef is en die opheffing nog nie verval nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

As jy die toets slaag, kry jy jou leerlinglisensie. Dit magtig jou om ń motorvoertuig op ń openbare pad te bestuur, onderhewig aan sekere voorwaardes :

A
  • jy moet onder die toesig bestuur van ń persoon wat ń geldige rybewys besit vir ń voertuig in dieselfde klas as wat jy voornemens is om te bestuur
  • die persoon moet reg langsaan of reg agter jou sit (slegs indien die persoon nie langs jou kan sit nie)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe lank is jou leerlinglisensie geldig?

A

Jou leerlinglisensie is vir 24 maande geldig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voertuiglisensie

A

Die motorvoertuiglisensie (lisensieskyf) is vir 12 maande geldig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly