Fisika Flashcards

1
Q

Wetvan behoud van lading

A

Lading kan nie geskep of vernietig word nie, dit kan slegs oorgedra word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wet vd kwantifisering v lading

A

Elke lading is n heelgetal veelvoud vd elektronlading op (Q=nq^e)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

q^e

Lading op elektron/proton

A

1,6 x 10^-19

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Elektriese veld

A

Gebied/ruimte om ‘n elektriese lading waarin ‘n ander lading ‘n elektrostatiese krag sal ondervind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Elektriese veldlyn

A

Denkbeeldige lyn wat die rigting en sterkte aandui waarlangs ‘n positiewe toetslading sal beweeg as dit op ‘n spesifieke punt in die elektriese veld geplaas word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Elektriese veldsterkte by ‘n punt

A

Die elektrostatiese krag per positiewe eenheidslading by daardie punt.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

E = F/Q of E=kQ/r^2

A

E : elektriese veldsterkte (N•C^-1)
F : elektrostatiese krag (N)
q : lading in coulomb

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Elektromagnetiese induksie

A

Verskynsel waar ‘n emk, asook ‘n elektriese stroombaan in ‘n geleier geïnduseer word deur ‘n veranderde magneetveld rondom die geleier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Magnetiese vloed

A

Die produk vd loodregte komponente vd magneetveld (loodregB) deur ‘n oppervlakte, met die grootte vd oppervlakte (A)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Berekening van magnetiese vloed

A

Vir ‘n lus met oppv A in die teenwoordigheid v ‘n uniforme magneetveld B, is die magnetiese vloed wat deur die lus beweeg, phi=BAcos(theta) waar theta die hoek tussen die magneetveld B en die normaal op die oppv vd lus is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Faraday se wet vir magnetiese induksie

A

‘n Emk word in ‘n geleier geïnduseer wanneer die magneetveld wat dit omring verander. Die grootte vd geïnduseerde emk is direk eweredig aan die tempo vd verandering vd magnetiese vloed in die geleier.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Lenz se wet

A

Geïnduseerde stroom is sodanig dat die oorsaak daarvan teenstaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Elektriese lading

A

Aanduiding vd aantal deeltjies wat op ‘n voorwerp is of in ‘n geleier vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Elektriese stroom

A

Tempo vd vloei v lading

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Potensiaalverskil

A

Arbeid wat per eenheidslading verrig word om ‘n positiewe lading van een punt na ‘n ander te laat beweeg tussen twee punte in ‘n geleier
V = W/Q

W: Arbeid verrig in J (joule)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Weerstand

A

Verhouding vd potensiaalverskil oor die ente v ‘n geleier en die stroom in die geleier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Ohm se wet

A

Die potensiaalverskil oor ‘n geleier is direk eweredig aan die stroom deur die geleier mits die temperatuur konstant bly

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Ohm

A

‘n Geleier bied ‘n weerstand v een ohm as ‘n stroom van 1 ampère daarin vloei wanneer die potensiaalverskil oor die ente daarvan 1 volt is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

P = E/delta(t)

A

P : drywing in W (watt)
E : energie wat omgesit is na ander vorm in J
t : tyd geneem in sekondes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Kilowatt-uur

A

1kWh is die gebruik v 1 kW elektriese energie vir 1 uur
1kWh = 1kW x 1h
Energie (kWh) = drywing x tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Koste van elektrisiteit

A

Koste = aantal kWh x tarief (prys)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Resultant

A

Vektorsom van 2 of meer vektore

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Normaalkrag

A

Krag wat ‘n oppv uitoefen op ‘n voorwerp wat daarmee in kontak is, wat loodreg op die oppv is

24
Q

Wyrwingskrag

A

Krag wat die bewegin van ‘n voorwerp teenwerk en wat parallel aan die oppv werk

25
Q

Statiese wrywingskrag

A

Krag wat die neiging van beweging van ‘n voorwerp teenwerk en wat parallel aan die oppv werk

26
Q

Kinetiese wrywingskrag

A

Krag wat die neiging van beweging van ‘n voorwerp teenwerk en wat parallel aan die oppv werk

27
Q

Driehoek reel vir Drie Kragte in Ewewig

A

Wanneer die kragte wat op ‘n punt inwerk in ewewig verkeer, kan hulle in grootte en rigting agtereenvolgens deur die sye van ‘n driehok voorgestel word

28
Q

Komponent v ‘n vektor

A

2 of meer vektore wat saam dieselfde effek het as die oorpspronklike vektor

29
Q

Wrywingskoefiesiente

A

Die verhouding f(s of k)/N vir 2 betrokke oppervlaktes

30
Q

Newton I

A

‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen konstante snelheid volhard tensy daar ‘n netto krag daarop inwerk

31
Q

Newton II

A

Wanneer ‘n netto krag op ‘n voorwerp inwerk sal die voorwerp in die rigting vd krag versnel teen ‘n versnelling direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa vd voorwerp.

32
Q

Netwon III

A

Wanneer voorwerp A ‘n kragop voorwerp B uitoefen, oefen voorwerp B gelyktydig ‘n krag van gelyke grootte in die teenoorgestelde rigting op voorwerp A uit

33
Q

Wrywingskoefiesiente

A

Die verhouding f(s of k)/N vir 2 betrokke oppervlaktes

34
Q

Newton se universele gravitiasiewet

A

Elke deeltjie in die heelal trek elke ander deeltjie aan met ‘n gravitasiekrag wat direk eweredig is aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig is aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte

35
Q

Gravitasieversnelling

A

Die versnelling wat ‘n vallende voorwerp ondervind agv die gravitasie-aantrekkingskrag vd Aarde op die voorwerp in die afwesigheid v lugweerstand

36
Q

Gravitasiekrag

A

Krag wat deur die aarde op ‘n voorwerp uitgeoefen word

37
Q

Gravitasieveld

A

Gebied om die aarde waar ‘n voorwerp ‘n krag ondervind

38
Q

Massa

A

Dui die hoeveelheid materie aan waaruit ‘n voorwerp bestaan en is oral in die heelal dieselfde

39
Q

Gewig

A

Gravitasiekrag in newton, wat die Aarde op ‘n voorwerp uitoefen

40
Q

Optiese medium

A

Enige materiaal waardeer lig kan beweeg

41
Q

Ligbreking/refraksie

A

Die verandering in rigting v ‘n ligstraal agv ‘n verandering in spoed wanneer lig v een medium na ‘n ander v verskillende optiese digtheid beweeg

42
Q

Optiese digtheid

A

Maatstaaf vd brekkngskrag v ‘n medium

43
Q

Brekingsindeks

A

Die verhouding vd spoed v lig in ‘n vakuum tot die spoed v lig in ‘n materiaal

44
Q

Snell se wet

A

Die verhouding vd sinus vd invalshoek in een medium tot die sinus vd brekingshoek in die ander medium is konstant

45
Q

Grenshoek

A

Invalshoek in die opties digter medium waarvoor die brekingshoek in die opties minder digte medium 90* is

46
Q

Weerkaatsing

A

Wanneer ‘n ligstraal die grensvlak tussen twee mediums tref, verander die ligstraal v rigting en word teen dieselfde grootte hoek met betrekking tot die normaal as die invalshoek weerkaats

47
Q

Driehoek reel vir Drie Kragte in Ewewig

A

Wanneer die kragte wat op ‘n punt inwerk in ewewig verkeer, kan hulle in grootte en rigting agtereenvolgens deur die sye van ‘n driehok voorgestel word

47
Q

Komponent v ‘n vektor

A

2 of meer vektore wat saam dieselfde effek het as die oorpspronklike vektor

47
Q

Golffront

A

Denkbeeldige lyn wat punte op ‘n golf verbind wat in fase is

47
Q

Huygens se beginsel

A

Elke punt op ‘n golffront dien as puntbron van sferiese, sekondêre golwe wat voorwaarts beweeg teen dieselfde spoed as die golf

48
Q

Diffraksie

A

Die vermoë van ‘n golf om uit te sprei in golffronte wanneer die golf deur ‘n klein opening of om ‘n skerp kant beweeg

49
Q

Sekondêre golfie

A

Klein, sirkelvormige golfie wat by ‘n punt op die golffront geskep word

50
Q

Coulomb se wet

A

Die grootte vd elektrostatiese krag wat deur 2 puntladings op mekaar uitgeoefen word is direk eweredig aan die produk van die grootte van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle

51
Q

Puntladings

A

Ladings wat se afmetings baie klein is ivm die afstand tussen hulle

52
Q

Beginsel van superponering

A

Elke elektrostatiesekrag werk onafhanklik v alle ander kragte teenwoordig